Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boegoeberg 4x4

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 305 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsvlei-pad, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R380 R342 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boegoeberg 4x4 is 'n kampeerterrein met een selfsorg eenheid, Die Klipspringer Huisie, op 'n rooibosplaas net buite Graafwater in die Wes-Kaap. Die kampeerterrein bied die ideale basis vanwaar gaste 4x4-roetes, 'n hindernisbaan en 'n pragtige staproete in die berg kan verken.

Boegoeberg 4x4 bied 50 groot skaduryke kampeerplekke wat elk 4 gaste kan akkommodeer en ideaal is vir tente en karavane. Elke kampeerplek het 'n kragpunt en 'n braai-area. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe het 'n toilet, stort en 'n wasbak, asook 'n aparte toilet. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe.

Die Klipspringer bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die derde slaaparea het 'n kinderbed vir 1. Die badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus.

Ander geriewe sluit 'n swembad en 'n groot dam vir visvang in, en aktiwiteite sluit voëlkyk en stap in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Boegoeberg 4x4
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sybrie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 5

Ligging

  • Jakkalsvlei-pad, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boegoeberg 4x4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf R380
R380 R342
per nag, vir 2 mense
Vanaf R380
R380 R342
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 305 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsvlei-pad, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61853339ebb032b90b3dbc1d213a0f82135b96bd1ca46e43e78e55454d76426c5344770e690f5edc220bf521c3c8b1b95f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R380 nouVanaf R342 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Jakkalsvlei Road Lambertshoek Plaas 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.288011877464 18.753706133178
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem