Boesmanskloof Eagle's Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boesmanskloof Eagle's Nest skuil in die hartjie van die Riviersonderendberge tussen Greyton en McGregor. Selfsorgverblyf is beskikbaar in 'n pragtige dubbelverdieping-steenhuis genaamd, Eagle's Nest.

Dié selfsorghuis spog met 4 dubbelslaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elke kamer is vernoem na 'n Afrika-arend en het linne en handdoeke. Die kamers is op die boonste verdieping van die huis met toegang tot 'n balkon met asemrowende uitsigte oor die kloof. Die aparte slaapkamer op die onderste verdieping het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Daar is 'n groot familie-kombuis met 'n houttafel en is ten volle toegerus met breekware, eetgerei, en ander kook-geriewe, asook 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n broodrooster en natuurlik die nodige elektrisiteit.

Soos gaste by Eagle's Nest instap, dwaal die oog na die glas-skuifdeur wat na 'n pragtige houtdek lei en uitkyk oor die Gobosrivier. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 12 mense verseker lekker lang kuiers. Daar is ook 'n binnebraai en 'n swembad langsaan die braai.

Beperkte selfoonontvangs is beskikbaar en gaste sal op die perseel moet rondloop om ontvangs te kry. Daar is wel 'n Vodacom-toring naby.

Met elke besoek sal gaste vind dat die area verander het, soos wat fynbos verander met die seisoene. Die bekende Boesmanskloofroete en die geheimsinnige Die Galg-pas is op die voorstoep van hierdie kliphuis en alle stappers van hierdie roete steek hom verby.

Slaapplek

'n Bespreking by Boesmanskloof Eagle's Nest sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Wynkelder

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boesmanskloof Eagle's Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]