Boggomsbaai Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boggomsbaai Huis bied selfsorgvakansieverblyf in Boggomsbaai in die Fransmanshoek-bewarea op die Tuinroete.

Verblyf word gebied in die hoofhuis en 'n woonstel. Die eiendom is 400 m van die see af en bied 'n pragtige uitsig oor die baai en see in die verte.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en toilet, en die tweede badkamer het 'n bad en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware en skottelgoedwasser.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad en toilet.

Daar is 'n braaikamer op die perseel met 'n yskas. Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis met afstandbeheer.

Slaapplek

'n Bespreking by Boggomsbaai Huis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelstapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelstapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelstapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelstapelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelstapelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boggomsbaai Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za