Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokfontein se loop - Riverside unit

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Marietha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bokfontein se loop - Riverside unit
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charl E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons sal nooit weer by 'n ander plek bly as hier nie. 45 minute van SunCity af en die plek is vrek oulik, die geriewe is perfek vir self kosmaak en braai. Omgewing is mooi en veilig. Baie dankie, Jy sal ons nog baie sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bokfontein se loop - Riverside unit se terugvoer

Baie dankie Charl, ons sal waardeer as julle weer kom kuier. Mooi gaan met julle. Bokfontein groete.

Bokfontein se loop - Riverside unit
Nicole Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole Z

Incredibly relaxing experience.

Our stay was amazing. The property and booking unit are absolutely the most appropriate for a farm stay. Tranquility and calmness pure and (if you are not from South Africa) you can live the South African spirit sitting by the fire, making a braai and listening to what nature has to offer. The hosts are truly amazing, caring and always respond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corina G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina G
Gesin met tieners

Spesiale rustige omgewing.

Jammer ons kon net een aand oorbly. Spesiale moeite was gedoen om so tuis, soos huis te laat voel. Aandag was geskenk aan klein detail. Met aankoms was 'n heerlike braaivuur reeds aangesteek. 'n Plekkie om te onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokfontein se loop, Bokfontein-plaas, erfdeel 16, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8713de2820c0a771022bfaf132925325ba6a2b22e6f568879084d9c0abeec4e5060c046b57af413f61850db0602614b80b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Bokfontein se loop Bokfontein Farm, portion 16 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.600888485988 26.882933932252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem