LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bokmakierie Guesthouse Emalahleni | LekkeSlaap
+86

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Janine M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met vriende

Rustigheid, vriendelikheid en netheid.

Ons het ons kuier verskriklik geniet. Alles was skoon en netjies, maar dit het ook soos huis gevoel. Die ontbyt was amazing.

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni's terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie vir julle bespreking hier by ons. Dit is altyd so lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf geniet het.

Baie dankie vir die ontbyd kompliment, ek sal boodskap aan hom oordra.

Mooi dag, hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike Groete
Bokmakierie Staff

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Denise K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K

Skoon, netjies en vriendelik.

Goed en vriendelik ontvang. Kamers is goed toegerus, skoon en netjies. Heerlike ontbyt en vriendelike en professionele ontvangs.

Sonja V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons verblyf was baie aangenaam. Die bestuur het uit hul pad gegaan om ons te help! Sal hulle definitief aanbeveel!

Charnelle V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly. Is netjies en baie vriendelike diens.

Bokmakierie Guest House is 'n baie goed toegeruste en netjiese gastehuis. Hulle diens was uitmuntend. Die gasvrou en al haar personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam. Ontbyt is heerlik! Kan hulle definitief aanbeveel en sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni's terugvoer

Goeie Middag Charnelle,

Baie dankie vir jou resensie. Dit is vir ons 'n groot voorreg om julle as ons gaste te kon bedien. Hoop om julle sommer gou weer hier by ons te verwelkom.

Jammer oor die boodskap onder nie seker of daar in outematiese terugvoering is op die sisteem nie.

Mooi dag vir julle
Groete Belinda

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Danielle V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gemaklik en lekker ontbyt geëet!

Die plek is absoluut stunning met als wat ons nodig gehad het. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke. Collins se diens en gasvryheid was uit die boonste rakke.

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni's terugvoer

Dankie Danielle, dis vir ons 'n voorreg om ons kliënte tuis te laat voel.
Hoop om julle weer by ons te verwelkom.
Alta en die Bokmakierie span.

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Marius V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Bokmakierie is 'n baie goed toegeruste en skoon gastehuis. Hulle diens was baie goed. Het vir ons ontbyt-kospakkies voorberei en was toe selfs 4 uur die oggend wakker om die kospakkies vir ons te gee en seker te maak alles is reg. Sal weer van hulle gebruik maak.

Pieter J - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J

Baie vriendelik ontvang en sommer tuis laat voel!

Vriendelike, gasvrye eienaar en goeie verblyf, goed geleë en veilig en kan regtig aanbeveel!

Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mathewstraat 11, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExMjIyNmM5LWNlOTQtNDk2MS04NDdmLTA5MTdiZTZmYmQ0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 11 Mathew Street Del Judor 1034 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.89347 29.23669
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!