Nieuwoudtville Akkommodasie by Bokveld Gastehuis | LekkeSlaap
+25

Bokveld Gastehuis

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Bokveld Gastehuis is ‘n pragtige, historiese kliphuis wat in Nieuwoudtville oorkant die Neo-Gotiese Sandsteenkerk geleë is.

Die ruim huis bied privaat verblyf vir 6 gaste in 3 kamers wat elkeen oor 2 enkelbeddens beskik. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers. Vir ekstra gerief word linne en handdoeke voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf met ‘n stoof en ‘n yskas. Gaste kan in die sit- en gesinskamer ontspan wat ook ‘n kaggel bied. Die leefkamer lei na ‘n braaiplek met sitplek onder die bome.

Daar is LED-ligte regdeur die huis beskikbaar in geval daar beurtkrag of kragonderbrekings plaasvind. Daar is veilige parkeerplek agter ‘n hek op die perseel.

Gaste kan maaltye en gratis WiFi by die Smidswinkel Restaurant geniet. Nieuwoudtville is die perfekte bestemming vir blommekyk gedurende die veldblomseisoen van Augustus tot September.

Slaapplek

’n Bespreking by Bokveld Gastehuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Bokveld Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Neethlingstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bokveld Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NzZkY2U1LWZjYmEtNGRmOS04ODBjLTA1ZmM2NmZlZGUyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 6 persone) 4 5 1 5 Neethling Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.37475910136 19.114695733292
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za