Gordonsbaai Akkommodasie by Bolusii House | LekkeSlaap
+22

Bolusii House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolusii-keeromstraat 4, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 250 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Bolusii House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vyfslaapkamerhuis met 'n see-uitsig. Dié huis is hoog op die berg in Gordonsbaai, 3,5 km vanaf Bikini Beach.

Die huis het 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die 2 hoofslaapkamers is op die boonste verdieping, weerskante van die swembad. Daar is 'n see-uitsig vanuit 4 van die 5 slaapkamers. Die 1 slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander 4 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die huis het 'n leefarea, dek en 'n kombuis wat volledig toegerus is.

Die leefarea en dek is in die middel van die huis, wat dit die ideale kuierplekkie maak. Die dek het sonstoele, 'n etenstafel en sitplek en 'n plonspoel. Die huis het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en goeie sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Bolusii House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Bolusii House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bolusii-keeromstraat 4, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bolusii House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 250
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R4 250
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolusii-keeromstraat 4, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAncSnbUJbxsqexaFwRE4FmkLdUR4q6a9r7s1McNjqStveEj5fum?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 250  per nag (vir 12 persone) 1 5 1 5 4 Bolusii Close Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.15947559469 18.878874866271
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za