Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boma choma

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Boma choma
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christal R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal R
Gesin met klein kinders

Stunning place and neat.

The stay was peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merlin T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlin T

Charming and tasteful home.

Highly recommend Boma Choma! Not only was the house spotless, but the decor and design of the entire house was superb. The location was great too. Only downside was the shower as the water ended up on the tiled floor, which was quite slippery if not aware. Other than that, Boma Choma has everything you would need for a perfect stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa A
Gesin met tieners

Very modern and beautifully styled self-catering accommodation.

Beautifully styled and modern self-catering accommodation. Spotlessly clean and very comfortable. Will definitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Gesin met tieners

Ek sal Boma Choma enige tyd aanbeveel. Die ligging is baie goed en die akkommodasie.

Was skoon en netjies en daar was veilige parkering. Ons het regtig baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melyni E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melyni E
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, veilig en baie modern.

Ons het heerlik gebly. Die gastehuis was topklas! Silwer skoon, netjies en baie veilig. Sal vir seker weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemien V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V
Saam met vriende

Goed ingerig, keurig versier.

Beslis. Mooi ingerigte verblyf, gemaklik en gebruikersvriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjiese plek, en ons het heerlik gebly.

Al was ons oorbly 'n kort een, was dit heerlik en die plek is baie netjies ingerig. Ons het heerlik gebly en kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Gesin met klein kinders

Uitstekend. Fluweel van 'n plek.

Boma Choma sal ek vir enige een aan beveel. Dis uiters skoon, so gerieflik, bitter veilig en so so mooi. Mens verkyk jou aan die dekor. Ek sal definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susann V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful in Beaufort.

Elke detail is aan gedink toe hierdie plekkie bymekaar gesit is, dis regtig prentjiemooi! Die plekkie is netjies, so mooi soos op die foto's en regtig 'n gemaklike oorslaapplekkie. Ek voel dis waarde vir geld, was vriendelik verras. Die gasvrou is vriendelik, behulpsaam en die inboek was eenvoudig en maklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met vriende

Very clean and comfortable.

The accommodation is situated in a quiet street close to town and is very comfortable and clean. I can recommend it and will stay there again when I travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uiters netjies, goed georganiseerd en beslis aan te bevele. Jammer ons het nie langer kon bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilette B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette B
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Dit is 'n pragtige plek. Wow dekor! Ons het die tyd daar geniet. Die erf en stukkie gras agter is so lekker vir die kinders om bietjie te hardloop en speel na die lang sit in die kar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V
Gesin met klein kinders

Breath of fresh air.

Die huis is verskriklik mooi binne. Ons het net een aand oornag op pad huis toe, maar ek sal enige tyd langer bly. Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanmari S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanmari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Was so lekker om daar te bly. Plek is netjies, baie skoon en veilig. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies, Awesome, stunning,.

Decor out of this world. Equipment classy. Beds awesome. Die plek was net amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 8, Middedorp, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764ffc18edf17f011367b94e2c410e83d764aea61a580f3f077f935495840347e49e2189c8db4db92c0cc3acce341a3014ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 8 Brand Street Middedorp 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.351515296129 22.586717870759
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem