Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bon Forelle Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir Bon Forelle Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nicole S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker net om 'n bietjie weg te breek. Dit was die beste ontspanningsplek.

Ja, het baie lekker gebly by Bon Forelle Selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Goeie waarde vir geld. Netjies en skoon. Gasvry en goeie diens.

Goeie diens. Lekker gebly. Alles wat nodig is. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aniki C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniki C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sorgeloos en gelukkig.

Baie ruim en goed ingerigte selfsorg-eenheid. Smaakvol gemeubileer met spierwit, snoesigsagte handdoeke. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars wat ons persoonlik by aankoms verwelkom het asook by vertrek afgesien het. is 30 tree geleë van die ingangshek van die pragtige aftree-oord, Gydosig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helené E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helené E
Gesin met klein kinders

Baie lekker oornag plek! Warm ontvangs gehad!

Baie lekker oornag! Warm ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy K

Kamer is pragtig. Het onself geniet.

Lekker gebly en geslaap, baie geniet! Net 'n klein bietjie ongerief as jy wil bietjie hard lag en gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar bly, skoon, netjies en gerieflik.

Sal definitief aanbeveel. Gasvrou en gasheer baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Saam met vriende

Dus die unieke wegbreuk vir 'n voorbereiding vir 'n nuwejaar.

Dit was die beste wegbreuk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nickey B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Ons was wonderlik ontvang deur deur die eienaars. Die eenhede is lekker toegerus met byna alles wat een nodig het vir 'n vinnige, rustige wegbreek weg van die huis, maar wat jou steeds tuis sou laat voel. Al kwessie was toe nog gaste opdaag en die eienaars van meet af "die orde moes handhaaf", maar dit was een uitsonderlike geval en ons gevoel was dat die eienaars opreg na hul ander gaste se welstand en lekker bly met bedagsame oorweging geprioritiseer het. Ons het lekke gebly en sal beslis Bon Forelle vir enige een op enige tyd aanbeveel. Baie dankie aan Jan en Nina en Lekkerslaap. Julle is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper Rouxan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper Rouxan L
Saam met vriende

Heerlik!

Netjies en alle geriewe in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika S
Saam met vriende

Fantastiese, lekker, stil verblyf!

Dit was fantasties! Die beste beddens en sagste beddegoed! Beslis waarde vir geld. Ek sal dit vir enige mens aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Baie netjies en gerieflik, baie hartlik ontvang. Regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helgarth E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgarth E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing. Ons het dit geniet.

Baie lekker geslaap in 'n rustige omgewing. Die plek het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle E
Gesin met klein kinders

Pragtige netjiese plek. Als wat jy benodig in 'n veilige omgewing.

Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable and everthing you need!

Our stay at Bon Forelle was really nice and comfortable! The self-catering unit is very clean, and surprisingly spacious and includes everything you need for a weekend away. The hosts are extremely friendly and helpful and as you would say in Afrikaans "ons tipe mense"! Will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willeatha M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willeatha M
Enkelreisiger

Pragtige plekkie.

Bon Forelle is 'n pragtige en veilige plekkie. Dit is so skoon en lekker ruim. Dankie aan Rina en Jannie vir hulle gasvryheid. Lieflike mense. Ek sal beslis weer in die toekoms daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonren J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonren J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, gemaklik.

Baie welkom gevoel, great plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebelie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebelie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik, skoon, gerieflik, beskikbaar!

Ons het 'n laataand kitsbespreking gedoen, maar nogtans het ons gasvrou en -heer onmiddellik gereed gestaan om ons te ondersteun. Dit was 'n bibberkoue nag, die lugversorger werk wonderlik en het sommer vinnig die blyplek verhit. Dit is verder puik ingerig met alles wat jy kan benodig. En 'n heerlike bed vir "lekkerslaap".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie en warme ontvangs.

Sal definitief weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Saam met vriende

Fantastiese omgee-eienaars.

Jannie en Rina het geen moeite ontsien om ons die vroeë oggendure te ontvang na 'n lang bergfietsresies nie! Fantastiese fasiliteite en eienaars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bon Forelle Selfsorg se terugvoer

Dankie Christiaan. Dit was een groot plesier. Kon weer lekker met Beaufort Wes se stories op datum kom.

Bon Forelle Selfsorg
Frans L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenhede is pragtig en skoon. Alles daar vir selfsorg.

Is ongelukkig langs 'n besige roete/straat. Voertuie, swaar en gewoon, lawaai baie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Saam met vriende

Bon Forelle Self-care was a charm.

Rina is such a wonderful host and the accomoodation was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Goed toegeruste eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteittyd saam met man.

Netjiese plek. Sal beslis weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bon Forelle Selfsorg se terugvoer

Baie dankie. Sal lekker wees om julle weer te ontvang.

Bon Forelle Selfsorg
Diana K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ondervinding.

Alles mooi skoon en netjies. Goed ingerig. Gerieflik naby trouvenue. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henko V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre..

Lekker rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R
Saam met vriende

Uitsonderlik. Persoonlike diens en warm atmosfeer.

Baie vriendelik ontvang. Goeie braaigeriewe. Op die hoofaar van toeristebestemmings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bon Forelle Selfsorg se terugvoer

Baie dankie George. Dit was so lekker om julle almal te kon ontmoet.

Hoop ons sien julle dalk eendag weer.

Groete
Rina

Bon Forelle Selfsorg
Antoinette V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Gesin met klein kinders

Perfek vir troueverblyf.

Daar was meer as wat ons nodig gehad het. Selfs air-con wat ons lekker warm kon stel met die ysige koue buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol-ann N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik.

Uitstekende diens, baie netjies en jou eie privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons verlang vir 'n oornagbestemming.

Goed toegerus en skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigetha V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigetha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek waarheen ek beslis weer sal gaan.

Dit was meer as wat ek verwag het en sal enige tyd weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, neat and clean.

Happy with our stay, and the aircon was very welcomed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steano B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steano B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat, lekker.

Interessante plek, vriendelike eienaars, georganiseerde plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jannie en Rina is 2 aangename, vriendelike, hulpvaardige mense.

Ons het dadelik tuis gevoel. Bon Forelle het alles wat nodig is vir kort verblyf. Die rustige, kalmerende verblyf sal ons aanbeveel vir almal. Ons gee 10 uit 10 vir hierdie plek en eienaars. Dankie vir julle gasvryheid, dit was 'n voorreg om julle te leer ken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bon Forelle Selfsorg se terugvoer

Hallo julle, ons moet vir julle baie dankie se. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontmoet.
Al die lekker lang geselsies, en julle vriendelikheid.
Definitief sal ons julle weer sien, en die keer sal niemand ons gesels kan onderbreek nie.

Bon Forelle Selfsorg
Jurita L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurita L
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon, die vriendelikste mense ooit. Baie behulpsaam. Pragtige wêreld.

Veilig, kan dit vir enige iemand aanbeveel. Vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies. Goeie kommunikasie. Baie dankie vir als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig. Eienaars is altyd vriendelik en laat jou tuis voel.

Baie lekker. Altyd 'n plesier om daar te kan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mishka F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Rustig, baie netjies toegerus. Voel baie privaat en die eienaar van die plek laat jou sommer met die aankoms welkom voel sal definitief weer Bon Forelle Selfsorg in die toekoms besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard L
Enkelreisiger

Heerlike verbly vir 'n aksiebelaaide paar dae!

Kommunikasie voor die tyd met die eienaars was seepglad en die ontvangs op die dag net so hartlik. Absoluut alles gehad wat ek nodig gehad het in my eenheid, en die lugversorger was 'n lewensredder. Ordentlike bed het vir goeie nagrus gesorg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surina L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina L

Almal kan met 'n geruste hart hierdie verblyf gebruik.

Dankie vir die gasvrye ontvangs, asook die lieflike, veilige en perfekte verblyf. Aangename en dierbare mense wat jou laat tuis voel. Ons het jul dorp geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rone M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Awesome people. Warm and welcoming heart. Pet lovers. Want to stay there again. Just to spent time with the owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danene L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en ontspanend.

Dit was baie lekker, plek is netjies en kon lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

It was really nice and exactly as you see in the pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, uitsonderlik netjiese verblyf.

Moderne akkommodasie wat onlangs toegerus is. Baie netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Die pad langsaan was by tye redelik besig, maar hinder nie binnenshuis nie. Die dorpie is mooi en die mense vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shivonne P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivonne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Dis so netjies. Die plekkie is pragtig en baie veilig. Ons het tuis gevoel, want die eienaars is die mees lieflikste mense ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandre B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontvangs! Vriendelike eienaar, rustige omgewing, pragtige kamer met alles in wat jy nodig het.

Goeie ontvangs! Vriendelike eienaar. Rustig, veilig, pragtige kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jd W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Was lekker, sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian J
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Alles was tops.

Die eienaars is baie vriendelik. Dit was baie lekker om daar te kon slaap. Sal weer ’n volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen seep en besige straat.

Besige straat. Kerkklok wat alle ure lui. Niks fout met die plek self nie, maar seep was gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful!

We were given a friendly greeting by our host and nothing was too much effort. This unit was absolutely beautiful. Everything we needed, except sharp knives, was available. I'd definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike wegbreek gewees.

Die dorpie is pragtig en die mense so vriendelik. Die eienaars was absoluut wonderlik en ons sal Bon Forelle vir familie en vriende aanbeveel. Ons sal beslis weer gaan. Die blyplek is heerlik ruim en alles wat benodig was vir 'n rustige selfsorgnaweek was beskikbaar in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karike Z - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karike Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what we needed.

Awesome self catering spot, had everything we needed to relax. Properly localated to easily move around PA Hamlet and surrounding areas! Would love to visit again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew G
Enkelreisiger

Mooi en skoon kamers - beddegoed en matras topklas!

Ek werk na ure op my rekenaar en die beligting werk nie regtig saam nie. Vroegoggend is daar nogal heelwat swaar verkeer by die kruising waarop die eiendom gelee is. Ek dink steeds dis 'n goeie balans tussen koste en wat jy kry - maar slaaptyd was my favourite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anastassia L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastassia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Dit was 'n lieflike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Azelle V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the quietness.

Thank you for a wonderful stay. The privacy and quietness was more then we expected. See you soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuierplek met goeie gasvryheid.

Uitstekende diens en waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bon Forelle Selfsorg se terugvoer

Raymond, baie dankie vir julle 2 pragtige jongmense. Was so lekker om julle hier by Bon Forelle te kon ontvang.

Bon Forelle Selfsorg
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 7, Prins Alfred Hamlet, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24ea5d46988dbf10f7e0b332285007c07d09327f8136e0953d8535e492d45ff86eac59447042050f517b3355d6dc705206ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 7 Bree Street Prins Alfred Hamlet 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.295004935509 19.329462559525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem