LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bon à Vie | LekkeSlaap
+54

Bon à Vie

Selfsorg
Luukse tuin-eenheid - 1 slaapkamer
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die tuine-eenheid, met sy eie omheinde tuin en privaat ingang, het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het ook 'n oopplan-sitarea en -kombuis met 'n TV en DStv, enkelbed, vierplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Ontbyt en aandete is nie by die tarief ingesluit nie. Ontbyt is teen R80 per persoon beskikbaar en moet voor 18:00 die vorige dag bespreek word. Ontbyt word nie tydens hoogseisoen bedien nie. Aandete en middagetepakkies is op aanvraag beskikbaar, mits dit vooraf gereël word. Aandete beloop R200 en 'n middagetepakkie beloop R80. Die Jacuzzi is slegs op versoek beskikbaar teen R200 per dag in die somer. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste dek - swembad-uitsig
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het 'n uitsig oor die swembad en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n yskas-vrieskas. Die eenheid het 'n TV met DStv en 'n slaapbank. Parkeerplek op die perseel in 'n toesluitmotorhuis word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Ontbyt en aandete is nie by die tarief ingesluit nie. Ontbyt is teen R80 per persoon beskikbaar en moet voor 18:00 die vorige dag bespreek word. Ontbyt word nie tydens hoogseisoen bedien nie. Aandete en middagetepakkies is op aanvraag beskikbaar, mits dit vooraf gereël word. Aandete beloop R200 en 'n middagetepakkie beloop R80. Die Jacuzzi is slegs op versoek beskikbaar teen R200 per dag in die somer. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Onderste dek
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dubbelkamer met koningingrootte-bed. Die sitkamer het'n uitsig oor die swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Ontbyt en aandete is nie by die tarief ingesluit nie. Ontbyt is teen R80 per persoon beskikbaar en moet voor 18:00 die vorige dag bespreek word. Ontbyt word nie tydens hoogseisoen bedien nie. Aandete en middagetepakkies is op aanvraag beskikbaar, mits dit vooraf gereël word. Aandete beloop R200 en 'n middagetepakkie beloop R80. Die Jacuzzi is slegs op versoek beskikbaar teen R200 per dag in die somer. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse eenheid - 2 slaapkamers
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers, sy eie ingang en motorhuis en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer met bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -sitarea met 'n vierplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, 'n TV met DStv, 'n slaapbank en skuifdeure wat na die balkon lei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Ontbyt en aandete is nie by die tarief ingesluit nie. Ontbyt is teen R80 per persoon beskikbaar en moet voor 18:00 die vorige dag bespreek word. Ontbyt word nie tydens hoogseisoen bedien nie. Aandete en middagetepakkies is op aanvraag beskikbaar, mits dit vooraf gereël word. Aandete beloop R200 en 'n middagetepakkie beloop R80. Die Jacuzzi is slegs op versoek beskikbaar teen R200 per dag in die somer. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de - 13de Laan, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4YTY4YWMzLWI5NjQtNGVhYi04ZjExLWI5ZmZlOGQxNDY2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 6 - 13th Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.941510779112 28.020329475403
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!