LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54
B&B in Gonubie

Bon à Vie



  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 - 13th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bon à Vie is in Gonubie, 'n ontluikende en gewilde vakansiebestemming naby Oos-Londen. Dit is die ideale plek vir sakereise, vakansie, sportgebeure, besoeke aan familielede of net om oor te bly. Bon à Vie kan ook groter groepe akkommodeer (tot 15 gaste) tydens die feesseisoen. Ervaar die luuksheid van die moderne, ten volle toegeruste, rookvrye B&B- of selfsorg-eenhede teen billike tariewe.

Die tuin-eenheid het sy eie ingang en omheinde tuin en het slaapplek vir 3 gaste. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n vierplaatstoof, mikrogolf, yskas en vrieskas.

Die tweeslaapkamer-eenheid het sy eie ingang en toesluitmotorhuis en het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Daar is ook 'n kombuis, sitkamer en eetkamer.

Ander geriewe op die perseel: ontbyt op versoek, 'n swembad, Jacuzzi, wasgoeddiens, pendeldiens op versoek, internetgeriewe en braaigeriewe.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing: Hemingways Mall, Vincent Park, kanovaart, motorverhuring, visvang, wildritte, restaurante, skubaduik, tennis en waterski. Bon à Vie is ook naby Gonubie-strand se riviermonding met sy houtpaadjie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe

Kamers

Boonste dek - swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R1 404
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 'n uitsig oor die swembad en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n yskas-vrieskas. Die eenheid het 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n slaapbank vir 'n kind. Parkeerplek op die perseel in 'n toesluitmotorhuis word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ontbyt moet asb. voor 18:00 die vorige dag bespreek word en is teen ekstra koste. Let asb. dat ontbyt nie tydens spitseisoen beskikbaar is nie. Aandete en middagetepakkies is op aanvraag en teen 'n addisionele koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die Jacuzzi is slegs op versoek en teen 'n addisionele koste in die somer beskikbaar. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Onderste dek
Vanaf
Vanaf R1 404
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea met 'n uitsig oor die swembad. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, die volle DStv-pakket, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ontbyt moet asb. voor 18:00 die vorige dag bespreek word en is teen ekstra koste. Let asb. dat ontbyt nie tydens spitseisoen beskikbaar is nie. Aandete en middagetepakkies is op aanvraag en teen 'n addisionele koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die Jacuzzi is slegs op versoek en teen 'n addisionele koste in die somer beskikbaar. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse eenheid - 2 slaapkamers
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers, sy eie ingang en motorhuis en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer met bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -sitarea met 'n vierplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n slaapbank en skuifdeure wat na die balkon lei.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ontbyt moet asb. voor 18:00 die vorige dag bespreek word en is teen ekstra koste. Let asb. dat ontbyt nie tydens spitseisoen beskikbaar is nie. Aandete en middagetepakkies is op aanvraag en teen 'n addisionele koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die Jacuzzi is slegs op versoek en teen 'n addisionele koste in die somer beskikbaar. Doen asb. vooraf navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Schalk R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wow wow wow, I think it was easily the best sleep out we have ever experienced. Absolutely amazing, will definitely recommend and we will for sure book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Beveel beslis aan en sal weer hier bespreek. Heerlik gebly. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph W
Lang verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Nice place, clean and convenient. It's a nice place, and the hosts were very helpful when the garage door wouldn't open. They fixed it right away. They are very friendly people. I would stay here again if I were in the area. I highly recommend it. It's very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A very pleasant experience. Would recommend this B&B to friends. We had a great stay at Bon à Vie. Everything was excellent and the host and hostess were very friendly. The breakfast was scrumptious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tallie G
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Uitstekend, baie tevrede. Het goed gebly. Alles goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
JOAN
Bon à Vie
Thank you for your reply. Please let us know where we can improve our service to the guest. Regards, Joan.

Amanda D
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Lekker Dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine G
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2023

Most enjoyable. Will return for a longer stay next time. Unit was very comfortable and on the luxurious side. Coffee machine was an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia V
Lang verblyf
4.6
Okt 2023

Baie dankie aan Bon à Vie vir die mooi, netjiese eenheid en uitstekende diens. Eienaars is baie gaaf en hulpvaardig. Uitstekende diens van die eienaars en baie mooi geriewe in die groter eenheid. Baie netjies en skoon. Baie dankie aan Bon à Vie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize E
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Waarde vir geld. Absoluut great en meer as wat ons verwag het, met vriendelike diens daarby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2019

Baie lekker plek. Goeie ontvangs. Vriendelike diens. Baie skoon moderne kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

JOAN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Bon à Vie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Boonste dek - swembad-uitsig
Selfsorg.
Onderste dek
Selfsorg.
Luukse eenheid - 2 slaapkamers
Selfsorg.

Ontbyt moet asb. voor 18:00 die vorige dag bespreek word en is teen ekstra koste. Let asb. dat ontbyt nie tydens spitseisoen beskikbaar is nie. Aandete en middagetepakkies is op aanvraag en teen 'n addisionele koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die Jacuzzi is slegs op versoek en teen 'n addisionele koste in die somer beskikbaar. Doen asb. vooraf navraag.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 404
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 404
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 404
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 - 13th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9c5cd731fe87ab9e61ada89f67042ef1b556b03a22d61c57c157bbf21292ac19f936014a21700089a38e44ac1a66c28bd25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 404 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 6 - 13th Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.941510779112 28.020329475403
Soek in 'n groter streek