- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bona Vista, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ontdek 'n Kaapse juweel. Bona Vista Self-Catering Accommodation is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en word omring deur skilderagtige berge. Bona Vista bied 11 selfsorgkamers met en suite-badkamers en 2 kothuise in hierdie pragtige plaas-omgewing, net 10 km van die Paarl af en 15 km vanaf Stellenbosch.
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n privaat onderdakstoep. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Verder word haardroërs, stoomstrykyster, lugversorging, gratis WiFi en 'n DStv-hotelpakket voorsien. Die kombuisarea het 'n yskas, mikrogolfoond, wasbak, ketel, broodrooster, elektriese braaipan, breekware en eetgerei. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Bona Vista word omring deur welige boorde, wingerde en veekampe met asemrowende panoramiese uitsigte. Ervaar die plaaslewe terwyl jy in een van ons stylvolle, moderne kamers bly. Beleef die skoonheid en vrede van die natuur wat jou omring.
Die verblyf streef daartoe om die koolstofvoetspoor van die eenhede te verminder deur herwinbare energiebronne te gebruik. Sonpanele voorsien elektrisiteit. Dit is volhoubaar en het 'n positiewe impak op die omgewing en verseker dat elektrisiteit te alle tye beskikbaar sal wees.
Daar is goeie restaurante en wynproe-geleenthede in die omgewing. Dié plek is ideaal vir diegene wat smag na rus en vrede. Moenie vergeet om saans 'n draai te maak by een van die puik restaurante in Stellenbosch of die Paarl nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, wasbak, ketel, broodrooster, elektriese braaipan, breekware en eetgerei. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Buite is daar 'n privaat onderdakpatio en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die lieflike tweeslaapkamerkothuis bied verblyf op 'n plaas en het 'n privaat ingang. Die kothuis het 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n haardroër en lugversorging.
Enkelbeddens in plaas van 'n koninggrootte-bed kan voor aankoms gereël word.
Die kothuis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat lei na 'n privaat stoep wat 'n uitsig bied oor pragtige wingerde, berge en boorde.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, opwasbak, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei, asook 'n eetarea toegerus.
Die leefarea het 'n platskerm-TV en 'n eksklusiewe DSTV-hotelpakket.
Gratis WiFi beskikbaar.
Braaigeriewe is beskikbaar.
Die kothuis het sonkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Risa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 253
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Kamer 1 tot 11
- Slegs verblyf
- Kothuis
- Slegs verblyf
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |