Klapmuts Akkommodasie by Bona Vista | LekkeSlaap
+52

Bona Vista

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Nov 2019 tot 1 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bona Vista, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ontdek 'n Kaapse juweel. Bona Vista is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en word omring deur skilderagtige berge. Dit is 'n werkende wyn- en vrugteplaas met 'n opregte perdestoet. Bona Vista bied 11 selfsorgkamers met en suite-badkamers in hierdie pragtige plaas-omgewing, net 10 km van die Paarl af en 15 km vanaf Stellenbosch.

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n privaat onderdakstoep. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Verder word haardroërs, lugversorging, gratis WiFi en 'n DStv-hotelpakket voorsien. Die kombuisarea het 'n yskas, mikrogolfoond, wasbak, ketel, broodrooster, elektriese braaipan, breekware en eetgerei. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Bona Vista word omring deur welige boorde, wingerde en veekampe met asemrowende panoramiese uitsigte. Ervaar die plaaslewe terwyl jy in een van ons stylvolle, moderne kamers bly. Beleef die skoonheid en vrede van die natuur wat jou omring.

Daar is goeie restaurante en wynproe-geleenthede in die omgewing. Dié plek is ideaal vir diegene wat smag na rus en vrede. Moenie vergeet om saans 'n draai te maak by een van die puik restaurante in Stellenbosch of die Paarl nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 133 resensies vir Bona Vista
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Bona Vista, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bona Vista het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bona Vista, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc155e77f7bec68fc3f7ab6b5a112e95caefa9b6b75e3456d28963ad7935429d25cef5e4c667fe82e258c69e68d0a05fdc245?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 133 5 1 5 Bona Vista Klapmuts 7625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.79121654409 18.880116194487
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za