Bonamanzi Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bonamanzi Guest House is aan die oewer van die Steelpoortrivier, tussen Steelpoort en Burgersfort, in die Steelpoort Vallei geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek uit die stadslewe.

Dié gstehuis bied 23 en suite-kamers wat uniek en smaakvol versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 of meer enkelbeddens en 'n en suite-stort. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, lugversorging, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.

Ons het 'n restaurant met 'n à la caste-spyskaart op die perseel, asook 'n kroeg. Die tuin is tipies bosveld. Doendinge in die omgewing sluit kajakvaart, abseil en witwatervlotvaart in.

Bonamanzi Guest House is 4 km vanaf die dorpie Burgersfort met 'n winkelsentrum en ander geriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bonamanzi Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R777 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]