Bonamanzi Guest House
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuvallei, Fraaiuitzicht, Plot 11, Burgersfort, 1150, Limpopo
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bonamanzi Gastehuis is geleë aan die oewer van die Steelpoortrivier, tussen Steelpoort en Burgersfort in die Steelpoortvallei. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike wegbreek, weg van die stadslewe.
Verblyf by Bonamanzi Gastehuis bestaan uit 23 en suite-kamers, wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of 2 of meer enkelbeddens, met 'n en suite-stort. Al die kamers het 'n TV met DStv-kyk, lugversorging en gratis WiFi. Tee- en koffiemaakgeriewe is in die eetsaal. Gaste kan koffie of tee maak as hulle verkies.
Die tuin by die gastehuis is tipies bosveld. Aktiwiteite in die omliggende omgewing wissel van kajakvaart, abseil en witwatervlotvaart.
Bonamanzi Gastehuis is 4 kilometer van die dorp Burgersfort geleë, waar 'n mens die winkelsentrum en ander geriewe kan besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Wimpie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Leeuvallei, Fraaiuitzicht, Plot 11, Burgersfort, 1150, Limpopo
- Gaste dink Bonamanzi Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuvallei, Fraaiuitzicht, Plot 11, Burgersfort, 1150, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang