Bond Self-Catering Unit
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jun 2024 tot 30 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bondstraat 2, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 800R2 520 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bond Self-Catering Unit bied gerieflike en gemaklike verblyf in 'n veilige kompleks in Knysna. Dit bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer langsaan het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea spog met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is omsetter-sonkragstelsel en 'n rugsteunbattery. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n balkon met sitplek en 'n braai-area. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Bondstraat 2, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bondstraat 2, Knysna, 6570, Wes-Kaap