LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bondi Beach 13 | LekkeSlaap
+28

Bondi Beach 13

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstoneweg 753, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bondi Beach 13 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige Toskaanse kompleks in Shelly Beach. Die kompleks spog met direkte strandfront toegang, vermaakgeriewe vir die jongspan, 'n swembad, tennisbaan en 'n klubhuis.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 driekwartbeddens en toegang tot die tweede badkamer wat ook 'n stort het.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasgoedarea met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer langsaan het lugversorging en 'n TV met DStv-Explora.

Die leefarea lei na 'n stoeparea met 'n buitelug-etenstafel met sitplek. Die kompleks spog ook met 24 uur-sekuriteit en 'n elektriese heining.

Let asb. op dat partytjies, geraas, luidrugtige musiek en ekstra gaste nie toegelaat word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Bondi Beach 13 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Bondi Beach 13
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Shepstoneweg 753, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bondi Beach 13 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstoneweg 753, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA790c43f06a325d16482f2163eb2965da76b6341ecb43b66820038b3e931a3bf2675232863c4f0269b6c867c2fa577c120399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 753 Shepstone Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.794012832051 30.420375598304
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!