Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach No. 11

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Bondi Beach No. 11
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nonnie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, veilig, pragtige eenheid. Baie mooi uitsig.

Die eenheid is lieflik, skoon en veilig met als wat jy benodig. Pragtige uitsig. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri S
Gesin met tieners

Bondi Beach 11 is a beautiful unit. The view is spectacular. It is wonderful to see and hear the ocean the whole time. The balcony is a great place for drinks and meals.

Bondi Beach 11 offers easy access to the beach for strolls on the beach. We loved every moment and will certainly be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S
Gesin met tieners

Heerlik alles was perfek dankie.

Uitstekende ligging. Kompleks is veilig en netjies. Naby aan alles in dorp. Fantastiese view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan W
Gesin met tieners

Really enjoyed the relaxing and beautiful views.

We will definitely return to this venue, really enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda N
Gesin met tieners

A lovely holiday flat, will definitely visit again.

Bondi Beach complex is well maintained and service is always outstanding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice plek.

Het verblyf geniet met gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf met die mooiste uitsig en baie goeie sekuriteit.

Ek het nie woorde om die uitsig te beskryf nie en die dolfyne het op 2 geleenthede verby ons geswem. Die woonstel het alles wat mens benodig en die wasmasjien en tuimeldroer is 'n ekstra plus. Die meubels is in 'n baie goeie toestand en die dekor laat jou dadelik voel of jy by die see is. Die woonstel is baie ruim en koel. Die strand is reg by jou en al kan jy ongelukkig nie werklik daar swem nie as gevolg van die klippe maak die getypoel op daarvoor. Dit is gelukkig so naby aan al die klein strandjies dat mens vinnig daarheen kan ry. Die swembad en pooltafel was ook 'n groot wenner by die tieners. Bondi sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warriors-laan, Bondi Beach-kompleks, Eenheid 11, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07edf1229bdf0f2ce6f384ad98ebce8419ea75cacc68613f9714d0ebae2c00304211f89aebfa1af839bfb42c0590c6d1efa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Warriors Lane Unit 11 Bondi Beach complex 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.79406197295 30.420403375008