Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach No. 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warriors-laan, Bondi Beach-kompleks, Eenheid 11, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bondi Beach No. 11 is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping in die veilige Bondi Beach-kompleks in Shelly Beach. Dis net 'n paar minute vanaf verskeie restaurante, winkels en die South Coast Mall. Dis ook 10 km vanaf Port Shepstone en 130 km vanaf Durban.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n deur wat op die balkon oopmaak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitkamer het 'n plafonwaaier, rusbanke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die sitkamer het stapeldeure wat op 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en 'n see-uitsig oopmaak.

Die Bondi Beach-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, tennisbaan en direkte toegang tot die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Bondi Beach No. 11 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Bondi Beach No. 11
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 3

Ligging

  • Warriors-laan, Bondi Beach-kompleks, Eenheid 11, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bondi Beach No. 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warriors-laan, Bondi Beach-kompleks, Eenheid 11, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07edf1229bdf0f2ce6f384ad98ebce8419ea75cacc68613f9714d0ebae2c00304211f89aebfa1af839bfb42c0590c6d1efa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Warriors Lane Unit 11 Bondi Beach complex 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.79406197295 30.420403375008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem