+10

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

30% AF!
Winteraanbod
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2026 tot 10 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 54 Jonkershoek Road, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Boomhuys is 'n bekoorlike woonstel wat heeltemal onafhanklik is van die plaaslike kragnetwerk. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 gaste. Die eiendom is in Mostertsdrift in Stellenbosch en dit is dus baie na aan die Universiteit van Stellenbosch.

Die woonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan tot die eetarea en leefarea en is met 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die balkon met sitplek lei.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die Kwik Spar is stapafstand van die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 54 Jonkershoek Road, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boomhuys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
30 % AF
R 1 350 R 945
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
30 % AF
R 1 350 R 945
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
30 % AF
R 1 350 R 945
per nag (plek vir 2)
Bespreek

54 Jonkershoek Road, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA934890dc569444a98a2dc5e8fb79a20588dee6ff28b68de6f7e39ecd03aba215e78a71b2835f783663ea29afb7616e2f10f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 54 Jonkershoek Road Mostertsdrift 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.934728046324 18.88234367338
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang