Tuinroete Akkommodasie by Boot Camp by Rondevlei | LekkeSlaap
+47

Boot Camp by Rondevlei

Selfsorg
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 187 Portion 2, Rondevlei, Wilderness , 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boot Camp se doelwit is om aan kinders en volwassenes die geleentheid te gee om in 'n natuurlike en veilige buitelug-plaasomgewing te kan deelneem aan sport, opvoedkundige- en ontspanningsaktiwiteite. Ons onderneem om sportskole te bevorder deur aan groepe die geleentheid te gee om kampe by te woon waar hulle hierdie aktiwiteite kan beoefen. Dit sluit balsport, avontuurprogramme, vegkuns, aërobiese oefeninge, Tai Chi, veldgids- en lewensvaardighede, ens. in. Ons verskaf ook toeristeverblyf sekere tye van die jaar.

Rondevlei-plaas is in die Wolweriviervallei oorkant Wildernis Nasionale Park, 400 m vanaf die noordelike oewer van die Swartvlei-strandmeer in die middel van die Wildernis-mere op die Tuinroete geleë. Dié 24 hektaar plaas is 9 km vanaf Swartvlei-strand, 14 km vanaf Sedgefield, 17 km vanaf Wildernis en 38 km vanaf George. Die plantegroei hier word gekenmerk Kikoejoe-weikampe en inheemse Knysna-woude.

Die kothuis het 2 buitebadkamers wat elk oor 'n toilet, wasbak en stort beskik. Die grasperk rondom die kothuis het plek vir 16 kampeerders (maksimum 8 tweemantente of 4 viermantente). Gaste moet hul eie tente en beddegoed saambring. Verblyf is slegs vir spesiale groepe. Tariewe kan op versoek verskaf word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 187 Portion 2, Rondevlei, Wilderness , 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 187 Portion 2, Rondevlei, Wilderness , 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljY2UzNDhmLTU2YTctNDE0MS04OTYzLTlhYzg2Nzk2ZTFiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 187 Portion 2 Rondevlei 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -33.979444 22.710337
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za