Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Borakalala

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Borakalala
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Helga O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Helga O
Gesin met tieners

Baie teleurstellend.

Ek is bitter jammer om te sê, maar die netheid van die plekkie was nie goed nie en daar word nie goed skoongemaak nie. Die handdoeke het nie lekker geruik nie, en ons kon glad nie die mikrogolf gebruik nie a.g.v. hoe dit geruik het. Al die toilette lek ook in die badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Helga. Jammer om te hoor van jou ervaring. Ek sal beslis met die skoonmaker gesels.
Jy moes dit onder my aandag gebring het terwyl julle daar was, dan kon ek dit uitsorteer. Ons kry nie as 'n reël hierdie tipe klagtes nie en kan jou verseker dat goeie diens vir ons van uiterste belang is.

Borakalala
Hennie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Gesin met tieners

Rustig. Baie diere rondom die woning wat kom groet het.

Baie lekker. Sal beslis weer daarna kyk vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Baie lekker gebly, brilliant service, eienaar is baie behulpsaam en vriendlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Werner. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Borakalala
Geraldine W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine W
Gesin met tieners

Baie netjies en baie diere het vir ons kom kuier.

Baie dankie, ons het lekker in die huisie gebly. Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Baie dankie Geraldine. Waardeer die mooi resensie. Sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Borakalala
Ronel M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Gesin met tieners

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Ons het die kuier by Borakalala baie geniet! Die huis was skoon en netjies en toegerus met alles wat jy mag nodig hê. Daar is heelwat diere wat kom kuier by die huis. Regtig 'n heerlike plek, ons sal beslis gou weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Ronel. Dit was rerig n groot plesier om julle te kon huisves.

Borakalala
Corne C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C
Gesin met klein kinders

Fantasties, rustigheid, lekker.

Baie lekker naweek gewees. Asemrowend mooi. So lekker rustig en die natuur is baie mooi. Sal enige tyd weer teruggaan, maar nie in die middel van die somer nie, hierdie tyd was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Corne. Waardeer dit baie.

Borakalala
Senchel N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senchel N
Gesin met klein kinders

Absolutely beautiful place on a low budget.

Hilda was so accommodating and the place so central. My kids cannot wait to be back. Thank you so much for an awesome week. It was my wife's 50th birthday and could not spend it in a better place. Can't wait to be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Thank you Sechel. We are looking forward to accommodating you again soon.

Borakalala
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L
Gesin met tieners

Great place to stay.

Only problem was a bit far from the river to walk. Got a lot of animals at the house. The place was great. Lots of animals visited the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Thank you for the great review, Barbara.

Borakalala
Gerda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met tieners

Oulik plek.

Dit is n oulike plek, ons het baie lekker gebly! Sal definitief weer 'n draai maak daar. Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Baie dankie Gerda. Julle is baie welkom om weer te kom.

Borakalala
Tommy F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tommy F
Gesin met tieners

Awesome.

Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Thank you Tommy. It is much appreciated.

Borakalala
David M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met vriende

Baie goed.

Twee probleme. Die swembadjie was vuil. Die eienaar se verskoning is die tekort aan water. Dit is nie geldig nie. Daar was water in die swembadjie en hulle moes hom skoongemaak het. Eers na drie versoeke is dit gedoen. Tweedens. Die gasgeyser vir die storte. Dit werk nie. Of jy brand jou dood of jy dood van die koue. Dit is onmoontlik om die stort se tempratuur te beheer. Die res van die fasiliteite was goed en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Sal verbeter op my diens waar moontlik. Jammer dat daar 'n te kort aan water in die park was.

Borakalala
Mariette F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld, een nag oorslaap.

Dit was 'n baie vinnige eennagoorslaap na 'n vol dag in die wildtuin. Goeie waarde vir geld. Met load shedding ongelukkig in die donker aangekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was die lekkerste vakansie ooit. Huis was skoon en al die diere was 'n belewenis.

Sal dit weer besoek om al daai diere te kon sien. Elke dag wad 'n verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Baie dankie Petro. Ek waardeer die terugvoer.

Borakalala
Mariaan B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B
Gesin met tieners

Lovely unit - well kitted out!

We were very satisfied and its definitely good value for money. Will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanè C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanè C
Gesin met klein kinders

Netjies, goed ingerig met alles wat jy nodig het om beurtkrag te oorleef.

Ons sal enige tyd weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Johane. Waardeer dit vreeslik.

Borakalala
Elizabeth M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Uitstekend.

Was ons eerste keer in Marlothpark en was beslis die moeite werd. Hilda is 'n gasvrou 1000. Alles wat ons nodig kon gehad het was beskikbaar en selfs toe ons gas leeg was, het sy 'n plan gemaak. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Baie dankie vir die. Mooi resensie. Was n plesier om julle as gaste te he. Sien uit na julle volgende kuier.

Borakalala
Hendrik V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met vriende

Baie lekker.

Alles netjies, goed geleë

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle is baie welkom om weer te kom.

Borakalala
Marietjie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike oorstaan vir die nag. Sal enige tyd weer en vir langer daar wil oorbly.

Dit was ongelukkig net 1 nag oorslaap, maar dit was 'n goeie waarde vir geld. Die huis was skoon en alles wat nodig is, was beskikbaar. Sal enige tyd weer daar wil gaan bly vir 'n langer tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Baie dankie Marietjie. Dit was n plesier om julle as gaste te he. Julle is Enige tyd welkom om weer te Kom.

Borakalala
Alan W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan W
Saam met vriende

Small but comfortable spot with everything needed. Close enough to walk to viewing spot into Kruger.

Nice small spot in the Marloth park nature reserve close to Kruger fence. House was clean and had all necessary utilities. Dstv was not working but didn't use TV much as we were enjoying the bush. Very suitable spot for four people to use as a base to travel daily into Kruger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronél S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél S

Comfortable, basic and great value for money.

Host was available at any time. 6 adults stayed for 1 night. Beautiful surroundings. Prepaid aircons - R100 was on for over 12 hours with lots of units left.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Borakalala se terugvoer

Thank you for your feedback. Much appreciated.

Borakalala
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaailaan 2411, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa788249985105f03fd22d4ca343e9f146bb2fd8dedc0b41f281682930a3716695f98bdf1c568a55d6395a878ca570f4aff1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 2411 Papegaai Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.34319 31.78475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem