- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Orwell Rylaan, , Vereeniging, 1939, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vereeniging Vaaldriehoek Gastehuis Akkommodasie en Konferensiesaal. 'n Goed toegeruste oord vir die besigheidsreisiger.
Bordeaux Haven is 'n elegante gastehuis en konferensieplek met 'n Franse én Suid-Afrikaanse atmosfeer in die hartjie van Suid-Afrika se Vaaldriehoek, in die moderne voorstad van Drie Riviere. Hulle is trots op die besonderse, persoonlike diens wat hulle lewer.
Omhels die plesier van 'n landelike leefstyl na aan die stad met al sy inkopiegeriewe.
Kom en geniet die volkome gasvryheid van Bordeaux Haven, tussen die rustige hout-agtige tuine met ruim en elegante akkommodasie.
Bordeaux Haven is die ideale verblyfplek vir besigheidsreisigers, vakansiegangers en paartjies op 'n wittebrood. Ons konferensiesaal is ideaal vir 'n klein groepie afgevaardigdes. Dit is goed toegerus in 'n privaat en veilige omgewing. Die venue kan ook per uur, halfdag of voldag bespreek word. Die raadsaal en/of sitkamer kan tot 12 persone akkommodeer. Alles is hier om dit die perfekte bymekaarkom-plek of geleentheid te maak.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Heleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- 11 Orwell Rylaan, , Vereeniging, 1939, Gauteng
- Gaste dink Bordeaux Haven het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vereeniging Gauteng
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Orwell Rylaan, , Vereeniging, 1939, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom