Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bos-Geluk Huis

Bosaapie
Vanaf
Vanaf R690
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Let daarop dat die eenheid baie klein is - daar kan net 1 persoon op 'n slag in die kombuis wees. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer, wat 'n oopplan-solderkamer is, het ook 'n dubbelbed en enkelbed. Hierdie 2 slaapkamers is op die boonste verdieping geleë. Gehalte-matrasse, kussings en linne word voorsien en elke kamer het 'n waaier vir die warm somersdae. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea en gaste moet asb. hul eie beddegoed saambring indien hulle van die slaapbank wil gebruik maak. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak wat op die onderste verdieping geleë is. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het genoeg sitplek, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar braaigeriewe op die stoep met buitemeubels en 'n plonspoel. Die lugversorging moet vooruit betaal word. R50 is opgelaai, maar na dit moet gaste dit self aanvul.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Eenmalige en volledig terugbetaalbare breekskadedeposito word op elke bevestigde bespreking gehef en word 5 dae na die uitklokdatum terugbetaal wanneer die sleutel terugbesorg word.
Minimum 4 mense word per bespreking vereis.
Let daarop dat slegs die aantal gaste waarvoor daar betaal is en aangedui is met die bevestiging van die bespreking word toegelaat. Dagbesoekers word toegelaat, maar hulle mag nie oorslaap nie.
Daar is streng geraasbeleide in Marloth Park en gaste moet die res van die omgewing en diere tydens hul verblyf respekteer.
Die Breekskade- en geraasdeposito is betaalbaar voor gaste se aankoms en sal binne 5 dae na vertrek terugbetaal word indien alles by eenheid in orde is.
Die lugversorging moet vooruit betaal word. R50 is opgelaai, maar na dit moet gaste dit self aanvul.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bos-Geluk Huis
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 14 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis beskik oor 6 slaapkamers wat slaapplek aan 14 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkel- en dubbelbed. Die vyfde slaapkamer het 4 enkelbeddens en die sesde slaapkamer het net 'n enkelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Gehalte-matrasse, kussings en linne word voorsien en elke kamer het 'n waaier vir die warm somersdae. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het genoeg sitplek, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar braaigeriewe op die stoep met buitemeubels en 'n plonspoel by 'n boma met braaigeriewe. Die lugversorging moet vooruit betaal word. R50 is opgelaai, maar na dit moet gaste dit self aanvul.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Eenmalige en volledig terugbetaalbare breekskadedeposito word op elke bevestigde bespreking gehef en word 5 dae na die uitklokdatum terugbetaal wanneer die sleutel terugbesorg word.
Minimum 4 mense word per bespreking vereis.
Let daarop dat slegs die aantal gaste waarvoor daar betaal is en aangedui is met die bevestiging van die bespreking word toegelaat. Dagbesoekers word toegelaat, maar hulle mag nie oorslaap nie.
Daar is streng geraasbeleide in Marloth Park en gaste moet die res van die omgewing en diere tydens hul verblyf respekteer.
Die Breekskade- en geraasdeposito is betaalbaar voor gaste se aankoms en sal binne 5 dae na vertrek terugbetaal word indien alles by eenheid in orde is.
Die lugversorging moet vooruit betaal word. R50 is opgelaai, maar na dit moet gaste dit self aanvul.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maroelastraat 585, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd82bad4a0ad05d980bf3bac4c0bc8b3c12ad6693f789e8522a641132fe209d811c0b9d5d1b20b873cdde7b62dd935d5bc7b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 585 Maroela Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.368623633158 31.759529110378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem