Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Armand Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Theo M - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was baie rustig by Bos Hotel.
Elizma V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, natuur.
Nicole G - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful location with so much to do and a breath of fresh air.
Lees meerAnonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Nicole W - Okt 2023
Algehele gradering
Was a great weekend.
Zelda V - Okt 2023
Algehele gradering
Wegbreek naweek.
Bos Hotel se terugvoer
Baie dankie Zelda. Dit was n plesier om julle as gaste te he. Hoop ons sien julle gou weer
Reitumetse P - Sep 2023
Algehele gradering
Fun.
Bos Hotel se terugvoer
We do have 4 charging points in the main bedroom. Unfortunately uber is not allowed on the nature estate. The solar system is strong enough (don't left the lights on day and night)
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Corne H - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Zonika V - Mei 2023
Algehele gradering
Well provided and well equipped.
Bos Hotel se terugvoer
Thanks a million.
George M - Mei 2023
Algehele gradering
Yskas werk nie, solar batterye werk nie.
Bos Hotel se terugvoer
Goeie dag. Die yskas is gas en elke keer as jy hom oop maak vat dit weer 30min om sy temperatuur te kry. Wat die krag aanbetref het ek die situasie aan hulle verduidelik dat die eekhorings die drade geëet het en dat daar n kortsluiting is wat ek Sal moet reg maak.
Ek het vir George 'n gratis naweek aan gebied vir die ongerief.
Lana R - Apr 2023
Algehele gradering
Met die nodige aandag en bietjie opknap sal dit puik wegbreek wees.
Lees meerBertus C - Apr 2023
Algehele gradering
Ek en my gesin het die paasnaweek baie geniet. Die eenheid was mooi skoon en alle benodigde was voorsien eetgerei, beddegoed, braai gerei en sports toerusting vir tennis en put-put.
Lees meerDebbie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Bos Hotel se terugvoer
Baie dankie Debbie. Hoop om julle gou weer te sien.
Sharlene D - Feb 2023
Algehele gradering
Utopia Resort is beautiful, nice play area and pools. Accommodation itself not great.
Lees meerJannie G - Jan 2023
Algehele gradering
Die oord is lekker, maar die eenheid is nie op standaard nie.
Danelle V - Des 2022
Algehele gradering
Ruim en goed toegeruste eenheid, netjiese en skoon estate. Ons het baie lekker gebly.
Bos Hotel se terugvoer
Goeie middag Danelle. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is besig met natuur bewaring op die probleem op te Los. Skiet gaan ons nie in ons mooi estate nie. Hulle sal weet hoe om die Baie lastige outjies uit te dun.
Francois D - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, natuurskoon, heerlike swembad, gesinsaktiwiteite, stap, goeie fassiliteite.
Bos Hotel se terugvoer
Baie dankie Francios. Hoop om julle weer te sien
Bradley L - Sep 2022
Algehele gradering
It was wonderful, we enjoyed it.
A M M - Aug 2022
Algehele gradering
Utopia is a beautiful place to stay, the house was not exactly what we expected.
Marlene V - Aug 2022
Algehele gradering
Stil, verlate en rustig.
Bos Hotel se terugvoer
Goeie middag. Daar is n bubbel USB Krag punt in die slaap kamer onder en n dubbel USB Krag punt in die boonste vertrek
Elize V - Aug 2022
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig met netjiese swembaddens, tennisbane en restaurant.
Lees meerKaren B - Jul 2022
Algehele gradering
Ek het eerstens 'n naamlose WhatsApp van die eienaar gekry om my motorregistrasienommer te gee. Toe ek kla, het hy gesê dis sodat die hekwag my kan inlaat.
Lees meerBos Hotel se terugvoer
Dit is 'n natuurresevaat, almal weet dat daar bobbejane en Blou aapies is.
Die gaste het die bo deur en vensters oop gelos. Nadat die bobbejane daar deur is het die gaste hul goed gepak en net die sleutels op die hek gelos sonder om 'n woord te se.
Sandra T - Jun 2022
Algehele gradering
Die instansie waar die Bos Hotel is, is fantasties en daar is baie om te doen vir die kinders.
Kgosietsele M - Apr 2022
Algehele gradering
Had a wonderful vacation with family.
Carmen W - Mrt 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerAzille M - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het baie gemaklik geslaap.
Bardnice C - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent stay.
Haneke O - Okt 2021
Algehele gradering
Dit is wat jy daarvan maak.
Lees meerMarianne D - Sep 2021
Algehele gradering
Not very pleasant.
Tarryn C - Sep 2021
Algehele gradering
A lovely, budget-friendly stay.
Gerhard S - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het 14:00 aangekom en slegs een aand oorgeslaap.
Lees meerKirby V - Jul 2021
Algehele gradering
Peace, tranquillity clean mountain air and water that tastes so good.
Hantie S - Mei 2021
Algehele gradering
Was kort.
Koketso S - Feb 2021
Algehele gradering
Lovely and beautiful.
Bos Hotel se terugvoer
We thank you for our good rating. We look forward to your next stay
Steyn K - Jan 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerJanine A - Okt 2020
Algehele gradering
A family getaway, lots to entertain the youngsters and we enjoyed a walk by the river, pools and other activities.
Bos Hotel se terugvoer
Good day. Unfortunately, we are off the grid. That mean fans won't work. We will look into it to put something at the Windows to open it at night although the monkeys do not move around after dark.
Yolandie E - Des 2019
Algehele gradering
Armand was vreeslik gaaf, wens ons kon nog langer kuier!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Buffelspoortpad, Utopia Nature Estate 21, Buffelspoort, 2745, Noordwes