- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Buffelspoortpad, Utopia Nature Estate 21, Buffelspoort, 2745, Noordwes
- Vanaf R895 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bos Hotel is in die Utopia Natuurreservaat naby Buffelspoort geleë en het slaapplek vir 6 gaste.
Dié chalet is in 'n oord geleë wat nie van Eskom-elektrisiteit gebruik maak nie. Die chalet maak van gas-toebehore en sonkrag gebruik. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 1 dubbelbed en 2 driekwartbeddens. Een van die badkamers het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Daar is 'n gas-geyser.
Die kombuis is met 'n gasstoof, gasyskas, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan in die sitkamer ontspan en die leefarea lei na 'n stoep.
Die oord bied 'n speelpark, tennisbane, swembaddens, 'n putt-putt-baan, voetslaanroetes, ’n winkel en 'n restaurant.
Let wel dat die eenheid in 'n Natuurreservaat is en dat geen geraas of beskadiging van die natuur toegelaat word nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Armand Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die Buffelspoortpad, Utopia Nature Estate 21, Buffelspoort, 2745, Noordwes
- Gaste dink Bos Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Buffelspoort Mooinooi Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Buffelspoortpad, Utopia Nature Estate 21, Buffelspoort, 2745, Noordwes