Bosbokduin Cottages - Michelle's Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bosbokduin Cottages - Michelle's Beach House is in die Bosbokduin Natuurreservaat, sowat 2 km buite die dorpie Silbaai op die Jongensfonteinpad, geleë. Dié kothuis is aan die buitewyke van die dorp geleë en bied 'n stil en rustige omgewing. Daar is 'n huis en aparte woonstel op die perseel.

Die hoofhuis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Dié eenheid het gerieflike enkel- en koninggrootte-beddens. Die aparte woonstel bied slaapplek vir nog 2 gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is toegang tot die strand slegs 500 m vanaf die eenhede. Dis 'n fantastiese visvangplek en daar is heerlike staproetes van 3 tot 8 km van hier af.

Slaapplek

'n Bespreking by Bosbokduin Cottages - Michelle's Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 6 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 10 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed
3 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 15 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed
6 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bosbokduin Cottages - Michelle's Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 900 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za