4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 193 Main Road, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bosbokhoogte is 'n selfsorg-vakansie-eenheid in Stilbaai, ideaal vir tot vier gaste wat op soek is na 'n rustige gesinswegbreek.
Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en bevat 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, sowel as eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n balkon met sitplek, waar hulle kan ontspan en die omliggende uitsigte kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anabel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 193 Main Road, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Bosbokhoogte het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
193 Main Road, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang