Boschdal Guesthouse and Conference Center

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boschdal Guesthouse and Conference Center is die ideale oornagverblyf vir gaste en hul gesin. Ons bied 'n rits kamers wat elke voorkeur en geleentheid pas. Veiligheid word hoog geag vir gaste en hul waardevolle items.

Verblyf beskik oor standaard-, gesins-, en 2 enkelbedkamers, asook 1 selfsorg-eenheid. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Daar is lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in elke eenheid. Linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Telefone en lessenaars is ook beskikbaar. ’n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste. Die kamers word daagliks skoongemaak teen geen ekstra koste.

Boschdal bied moderne konferensiesentrums wat ingerig is met alles wat 'n sakereisiger mag benodig. Die konferensiesentrums het plek vir 40 afgevaardigdes.

Boschdal is veilig en bied 24 uur-sekuriteit en -ontvangs, asook geslotekringtelevisie. Gaste kan ook ontspan in die tuin of langs die swembad. Die swembad word egter toegemaak wanneer dit donker word. 'n Gratis, volledige buffet-ontbyt word daagliks bedien, behalwe vir selfsorg-gaste.

Of jy nou 'n sakereisiger of vakansieganger is, jy is altyd welkom by Boschdal. Ons is groot genoeg om professionele diens te bied, maar tog ook klein genoeg om persoonlike aandag aan elke gas te gee.

Sonkrag word gebruik om seker te maak daar is krag en WiFi. Daar is ook 'n reservoir wat water voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boschdal Guesthouse And Conference Center gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za