Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschkop Accommodation 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Railweg 75, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Boschkop Accommodation 2 bied gerieflike oornagverblyf. Dit is op die eienaar se eiendom net aan die buitewyke van Pretoria geleë en het 'n aparte ingang. Dit is ideaal vir enkelreisigers of 'n paartjie wat op soek is na oornagverblyf of 'n ontspanne wegbreek buite die stad se gewoel.

Dié knus eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer wat gedeel word. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed daar is 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word in die tweede slaapkamer, asook 'n slaapbank geskik vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie eenheid het koffie- en teemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Indien die eenheid as 'n geheel bespreek word, is albei kamers beskikbaar vir die gaste. As net 2 gaste bespreek, sal net die een kamer beskikbaar wees. Vir diegene wat die area wil verken, is aktiwiteite soos visvang, voetslaan en fietsry naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Boschkop Accommodation 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Haardroër

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Boschkop Accommodation 2
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 1

Ligging

  • Railweg 75, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Boschkop Accommodation 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Railweg 75, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe339c162e6fe5c5e33af1dd5bb27e176e2e99fafe0d63144330daf3367845b8f0a1c7ae3803260dc9e807e61fff857b28bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 75 Rail Road Pretoria 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.819095330508 28.407569682619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem