Boschrivier Akkommodasie
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Boschrivierplaas, Naby die R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Boschrivier Akkommodasie is tussen die Overberg se golwende heuwels geleë.
Daar is 3 selfsorg-eenhede om van te kies. Die 3 eenhede het 'n kombinasie van dubbelbeddens, koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens en elke eenheid het 'n privaat badkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan en binnebraaigeriewe is beskikbaar.
Daar is ook 'n onderdakstoep waar gaste kan sit en die uitsig bewonder. Die landgoed het 'n wynproelokaal, 'n koffiewinkel en talle doendinge soos kanovaar, swem, voetslaan en fietsry. Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad is wat na die huis lei. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Boschrivierplaas, Naby die R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Boschrivier Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Boschrivierplaas, Naby die R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom