Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boshoffville Family Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corneille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Boshoffville Family Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ismari S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Ons het dit so geniet om in een van die cottages te bly. Alles was so netjies en julle het soveel moeite gedoen om ons te laat welkom voel. Die huisie is pragtig gemeubileerd. Baie dankie vir die lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en veilig, ons het baie lekker gebly.

Die kamer was baie goed toegerus en het besonderse aandag aan details gegee. Ons is baie vriendelik ontvang en die omgewing is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die plekkie is pragtig en presies wat 'n mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Ons sal verseker weer die plekkie bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boshoffville Family Farm se terugvoer

Goeie dag Chantelle
Dankie baie vir jul ondersteuning.
So bly jul het die verblyf geniet.
Sien jul gou weer.
Dankie
Corneille en Elana

Boshoffville Family Farm
Madison Q - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madison Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home with thoughtful touches in abundance!

The accommodation was gorgeous and the service was organised and efficient. The place itself had wonderful, thoughtful touches - down to a gown for the winter chill as well as some basics to assist in your self-catering endeavours. Only downside was that we booked for only 1 night which left us wanting more from such a peaceful and homely place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boshoffville Family Farm se terugvoer

Good day Madison,
Wow what a great review.
So glad that you enjoyed your stay with us.
Hope to see you soon.
Kind Regards
Corneille and Elana

Boshoffville Family Farm
Andries F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Boshoffville Family Farm se diens was uistekend. Goeie kommunikasie en duidelike aanwysings. Die fyn details maak die wêreld se verskil. Voel werklik of ons bedien was met ekstra. Sal beslis Bushbaby Cottage aanbeveel. Dankie Corneille en span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boshoffville Family Farm se terugvoer

Goeiedag Andries, baie dankie vir jul ondersteuning. Ons is so bly dat jul die tydtjie by ons geniet het. Hoop om jul weer te verwelkom.
Dankie. Corneille en Elana

Boshoffville Family Farm
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 94, Pretoria, Flora Park AH, 0183, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1297f71f8a09db3bad98faf921f08e1bdb4579a534750fe1d33d984281d4dd6b3d1ee173f207d5e05231ac28289858ea5bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Plot 94 Pretoria 0183 Gauteng 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -25.761623 27.963324
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem