Bosman Woonstel 113
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosman-kruising, eenheid 113, Blok C, Distillery-weg 2, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie goed gemeubileerde woonstel is in die hartjie van Stellenbosch en het 'n asemrowende uitsig oor die Onder Papagaaiberg. Dit is die perfekte plek vir paartjies of sakereisigers wat die Kaapse Wynlande wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is in die solderarea op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak, bidet en 'n toilet.
Die kombuis is op die onderste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oop vloerplan sentreer rondom 'n eetarea en 'n leefarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 1 voertuig in die ondergrondse parkeerarea.
Slaapplek
’n Bespreking by Bosman Woonstel 113 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ann Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande op LekkeSlaap 10
Ligging
- Bosman-kruising, eenheid 113, Blok C, Distillery-weg 2, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Bosman Woonstel 113 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosman-kruising, eenheid 113, Blok C, Distillery-weg 2, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom