Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosplasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Helen J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Gemaklik en rustig. Ons gasheer was die beste. Hy het sy bes probeer om al my vrae te beantwoord, en niks was vir hom 'n probleem nie. Ons tydjie was baie geniet, en die rustigheid was 'n aanwins. Dit het wel gereën, maar dit was nie 'n probleem nie. Ek sal Bosplasie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emile
Bosplasie
Dankie vir die positiewe terugvoering, Helen.

Adele H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Was an awesome getaway with breathtaking views of the ocean. Situated in a quiet area. The view of the mountain and ocean is breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emile
Bosplasie
Thank you for your feedback, Adele.

Ursula B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Fantastiese kuier in gerief en met 'n pragtige uitsig. Omgewing is rustig en veilig. Huis is sentraal geleë vanaf winkels en baie gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emile
Bosplasie
Dankie vir die resensie en positiewe terugvoering, Ursula.

Keano C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Excellent. It's situated in a very peaceful, quiet area. Brilliant for a safe and peaceful getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emile
Bosplasie
Thank you for the review Keano, it was a pleasure to host you and your friends.

Bianca D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Pragtige plekkie van binne. Bosplasie is 'n nice area met die vriendelikste mense. Ons het dit baie geniet vir die hele naweek. Dis die stilste omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emile
Bosplasie
Thank you Bianca

Marilyn R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Dit was heerlik, die rustigheid tref 'n mens. Die uitsig was goed. Ek kan vir ure staar na die see en die bure was vreeslik gaaf. Huis is netjies en ons het sommer baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emile
Bosplasie
Baie dankie vir die goeie terugvoering Marilyn. Ek hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms. Vriendelijke groete, Emile.

Mariette M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Relaxing. Very nice family house in quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Emile
Bosplasie
Dankie vir die terugvoering, Mariette.

Marieta D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2022

Ruim en gerieflike verblyf. Die verblyf by Bosplasie is gerieflik en ruim. Met 4 slaapkamers kon familielede genoeg privaatheid geniet, terwyl die algemene areas gerieflike kuier en eetplek verskaf het. Die huis is goed toegerus, en geleë in 'n stil singel. Kommunikasie van die gasheer was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Emile
Bosplasie
Dankie vir die positiewe terugvoering, Marieta.

Nikki B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2021

Spacious with everything you need. We found the whole admin process to be easy and simple and the host very accommodating. We were a big group including children who enjoyed the back yard, DStv and table tennis. Of course, being a few minutes drive from the beach and having both indoor and outdoor braai facilities was great as well. Very clean and includes everything you would need for a great holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emile
Bosplasie
Thank you for the feedback, Nikki.

Marlene P
Kort verblyf
4.8
Des 2019

Excellent service. The owner, Emile, was very friendly and helpful. The neighbour was also very helpful. We had a wonderful time. Would love to consider another break away at Bosplasie. Space is huge, very clean. I would recommend any large group or family to spend their holidays at Bosplasie. They won't be disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emile
Bosplasie
Thank you for the positive feedback Marlene. It was a pleasure to accommodate you and your company. Looking forward to welcoming you back at Bosplasie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Manie Theron-keeromstraat 12, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc36f4c2300f7729d68a1be42826dfc11b492aedfd01cf48ac0f5553f70d4c7c8feef29240110b9769d8df16d166b00cde025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 12 Manie Theron Close Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -34.410342339338 19.184450428242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang