Home away from home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadwaystraat 31, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Home away from home is 'n selfsorghuis met 3 slaapkamers in Bellville, Kaapstad. Dit is 'n antieksjiek huis vir 5 wat vernuwe is.
Die hoofslaapkamer het slaapplek vir 2 en het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het ook slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die aparte badkamer het 'n bad, toilet en dubbelwasbak en daar is nog 'n gastetoilet met 'n wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n eetarea. In die opwaskamer net langs die kombuis is daar 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die ruim sitarea het rusbanke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met toegang tot Netflix en DStv. Dié area lei na 'n privaat stoep wat na 'n beskutte stoep met 'n afdak lei waaronder gaste heerlik kan kuier.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Broadwaystraat 31, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadwaystraat 31, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap