BotterBossie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

BotterBossie is 'n selfsorghuis in die Laguna Sands-area in Langebaan. Dis naby Club Mykonos en Laguna Mall.

Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n enkelbed en die derde kamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Die leefarea het 'n etenstafel met bankies en en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is ook 'n kuierkamer met 'n ingeboude braai-area en daar is 'n braai buite. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig onder 'n motorafdak en parkeerplek vir nog 'n voertuig voor die huis.

Slaapplek

'n Bespreking by BotterBossie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na BotterBossie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 831 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za