We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Bougain Villa Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Nov 2023 tot 30 Nov 2023.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobsklipstraat 2, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 500 R2 125 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bougain Villa is 'n bekoorlike vakansiehuis net 60 m vanaf die strand in Paternoster en dit bied gehalte-vakansieverblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvolle slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, yskassie, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die lieflike eetarea en sitarea. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Die glasdeure in die leefarea lei na die stoep met gemaklike sitplek. Die binnehof aan die agterkant van die huis bied braaigeriewe, 'n pizza-oond en buitemeubels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bougain Villa Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Jacobsklipstraat 2, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobsklipstraat 2, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf77434b92833e0bd3ac967de3d3b6d62b25a1195481437863f83d58d0af4b5bd7e0cd5dcd27179051a5f60df8dcdf607b08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 4) 2 Jacobsklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.806336329701 17.89720489689