Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders Beach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Boulders Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Arlette G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Great stay, clean and a beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

Fantastiese uitsig en puik wooneenheid.

Groot stoep en hoog gelee gee perfekte see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly en was baie hartseer toe ons moet oppak.

Ek sal Boulders Beach House vir enige iemand aanbeveel. Ons gaan definitief weer terug, kinders het dit ook baie geniet. Al negatief wat ek kan sê, is handdoeke kan groter wees en die buitelig by die hoofvoordeur het ons gepla wanneer ons gaan slaap het. Verder is dit die perfekte plek! As jy plek soek vir jou om te gaan ontspan en om dorpe rondom te verken, is dit die plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margie O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie O
Saam met vriende

Such an amazing vista and a beautiful space to relax.

There was everything we needed and a light and spacious living room and deck to look out over the whole of False Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle S
Saam met vriende

Wonderlik.

Die uitsig is asemrowend en die eenheid het alles wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Ons was baie beïndruk met die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, pragtige uitsig, asemrowend.

Fantasties, was net wat ons nodig gehad het. Pak net jou klere en tandeborsel. Alles is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McFarlane-laan 185, Boulders, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA132c71dc23d6c3e7a8af62b35293bb7c4525a1ec299f0553e0db769b29601985aa12e9f2bbf40f00c588c19150a9d9bf2fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 185 McFarlane Avenue Boulders 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.199227272976 18.45182116945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem