Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders Blue Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merylweg 10, Seaforth, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boulders Blue Bed and Breakfast bied gerieflike oornagverblyf in die historiese area van Seaforth, Simonstad wat vir die straatwandelende pikkewyne bekend is.

Verblyf word in 4 gastekamers gebied, wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in elke en suite-badkamer. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n tee- en koffiestasie, sitarea, gratis WiFi en 'n TV met Netflix en Disney Plus in. Daar is 2 kamers met privaat balkonne met see-uitsigte wat ideaal is vir oggendkoffie.

Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike gastesitarea, biblioteek en 'n volledig toegeruste kombuis. Gaste kan hul kontinentale ontbyt óf in die eetarea geniet óf op die stoep met 'n uitsig oor die baai. Die gastehuis spog ook met 'n onderdakswembad met 'n uitstekende uitsig oor die hele Valsbaai, Suidelike Skiereiland en die vloothawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Boulders Blue Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Merylweg 10, Seaforth, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boulders Blue Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merylweg 10, Seaforth, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA882ee3eb846f74e3d9a73b469181e60292d7c585d550a735e487182630b63b645360f3f6e0f41c862f3251259fd53b703a73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 10 Meryl Road Seaforth 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1999292 18.4471128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem