Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 59 resensies vir Boulders Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andre H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Stil, skoon en baie netjies. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en laat mens tuis voel. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Hi Andre, thank you for the lovely review, we enjoyed hosting you and hope to see you in the future.

Boulders Guest House
Abrie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus. Die pragtige vrystad.

Heerlik en rustig plaaslewe en diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Hi Abrie
Happy you enjoyed your stay on the farm. It was a pleasure to host you.

Boulders Guest House
Lee-zanne A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-zanne A
Gesin met klein kinders

Rustig in die Vrystaat se natuurskoon.

Heerlik afgeskakel op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Hi Lee-zanne,
I'm happy you enjoyed your stay on the farm. It was a pleasure to host you.

Boulders Guest House
Adrian L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian L
Gesin met klein kinders

Baie goed.

Pragtige omgewing in die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Hi Adrian,

Thank you for the review, was lovely hosting your family.

Boulders Guest House
Dawn J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn J
Saam met vriende

Lovely venue, friendly hosts, comfortable beds.

We enjoyed our stay while attending the Clarens Beer Festival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Hi Dawn, Thank you for the lovely review, we are glad you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you.

Boulders Guest House
Francois V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met vriende

Fantasies. Pragtig. Vriendelikheid. Rus.

Nadine is baie behulpsaam en vriendelik en het ons met ope arms ontvang. Die Bees hond was 'n absolute plesier gewees en het ons met 'n paar snuffels kom groet elke more en aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Hi Francois,
Thank you for the lovely review, we are glad you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you.

Boulders Guest House
Schebonn D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Schebonn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n lekker rustige naweek gehad en sal gerus weer daar gaan kuier.

Lekker rustige naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Fantastiese lekker naweek.

Baie lekker plek vir 'n groep. Kuierplek by groot chalet was uitstekend! Kinders kon ook lekker speel en hulleself besig hou. Lekker by die dam gekuier en visgevang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Hi Andre, thank you for your lovely review. It was great hosting you and will look forward to future visits.

Boulders Guest House
Pieter V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes hoegenaamd nie.

Alles was netjies en reg met ons aankoms. En dit het so gebly deurentyd. Die kaggel was 'n groot bonus in die koue Oos-Vrystaat. Uitstekende uitsig en die rustigheid was net waarna ons uitgesien het. Definitief nie my laaste besoek aan Boulders Lodge nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Dear Pieter, Thank you for your lovely review. It was a pleasure hosting you, hope to see you again in the near future.

Boulders Guest House
Igna K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Igna K
Saam met vriende

Baie aangename ervaring

Baie netjiese eenheid wat baie goed toegerus is vir die koue. 'n Groot kaggel binne sorg vir heerlike hitte. Die kamers is toegerus met verwarmers en elektriese komberse. Ons het heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle V
Gesin met tieners

Ruim kliphuis met pragtige uitsig en rustige atmosfeer.

Goed toegeruste, ruim kliphuis met 'n heerlike stoep om die pragtige uitsig te bewonder. Die dammetjie en die wandelpad was 'n treffer met ons gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lekker plekkie met allerhande bedrywighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette B
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek.

Nadine het baie moeite gedoen om ons welkom en tuis te laat voel! Was 'n heerlike wegbreek, maar die reën het ons bietjie beperk met twee klein kindertjies. Die omgewing is so mooi - sal wil teruggaan wanneer die sonnetjie lekker skyn!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Dear Antoinette, Thank you for your lovely review. It was a pleasure hosting you, hope to see you again in the near future.

Boulders Guest House
Pixie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pixie V
Gesin met klein kinders

Was ideaal vir 'n familie-wegbreek.

Het baie lekker gekuier, alles wat ons nodig gehad het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Thank you for the lovely review, we are glad you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you.

Boulders Guest House
Corine S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corine S

Great stay!

The house is wonderful and decorated nicely. The view is awesome! It worked out perfectly for us (4 adults and 2 small children). It's close to Clarens. Only recommendation would be to maybe expand the basic available supplies with pepper and salt.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlik!

Die huis is wonderlik en pragtig versier. Die uitsig asemrowend. Dit was perfek vir ons 4 volwassenes en 2 kindertjies. Dis naby Clarens. Die enigste aanbeveling sal wees om die basiese benodighede met sout en peper aan te vul.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Dear Corine,

Thank you for your lovely review, your comments have been noted. It was a pleasure hosting you all.

Kind regards,
Nadine

Boulders Guest House
Janine R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Vriendelike diens, warm kaggel, netjies en skoon.

Gul ontvangs deur gasvrou. Alles wat nodig is is daar. Heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Good day Janine

Thank you for your lovely review and thank you for visiting our beautiful piece of the country. It was a pleasure hosting you, hope to see you again in the future.

Kind regards
Nadine

Boulders Guest House
Megan D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan D
Gesin met klein kinders

Beautiful, peaceful stay.

Lovely host beautiful accommodation. Had everything we needed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Hello Megan,

Thank you for your lovely review. We hope to see you again in the near future, it was a pleasure hosting you.

Kind regards,
Mike and Nadine

Boulders Guest House
Johan M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie basies.

Die verblyf was baie basies en die eenheid is nie behoorlik gediens nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Good day Johan

Thank you for your review.

Thank you for your feed back which has been noted.

Hope you have a wonderful day.
Kind regards
Nadine

Boulders Guest House
Lindie W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ... maar tog meer verwag.

Die omgewing is baie mooi en rustig, blyplek was ook baie oulik ingerig en baie mooi, maar ek was teleurgesteld in die omgewing se mense. Het glad nie welkom gevoel in die area nie. Mense kan regtig meer moeite doen om mens welkom te laat voel en dalk meer vertel oor die area sodat mens weet waarheen om te gaan en plekke om te gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pauline D
Saam met vriende

Netjiese oorslaapplek.

Netjies, goed geleë, vriendelike mense, maar in koue weer is die aande uitgerek sonder 'n TV of radio.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel G
Saam met vriende

Snoesig, rustig en lekker rusplek.

Die uitsig is vreeslik mooi, die huisie binne netjies en het alles gehad wat ons benodig het. Die kaggel en sitkamer was ons kuierplek tot laat elke aand. Regtig 'n lekker belewenis en wegkomplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Hi Anel

Thank you for your lovely review. We look forward to hosting you again in the near future.

Kind regards Nadine

Boulders Guest House
Karin W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig.

Die area was veilig en rustig. Alles was skoon en netjies met skoonmaakdiens in die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Hi Karin

Thank you for your review, it was pleasure to host you. Hope to see you again in the near future.

Kind regards,
Nadine

Boulders Guest House
Zenobia B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing. Die ideale plek om te ontlaai en tyd saam met jou lewensmaat te spandeer.

Die eienaars, Mike en sy vrou, is baie vriendelik en behulpsaam. Boulders Lodge is 'n ware juweel. So bly ons het hierdie plekkie ontdek. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Hi Zenobia,

Thank you so much for the lovely review, we were very happy to host you.

Look forward to seeing you in the future.

Kind regards,
Mike & Nadine

Boulders Guest House
Ramona K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona K
Saam met vriende

Was heerlik om op die plaas te bly.

Ons het aanvanklik gedink dis baie ver uit Clarens maar het dit toe baie geniet. Slegs 15 - 20 minute daarvandaan en die plaas was 'n heerlike ondervinding. Vriendelike gasheer en gasvrou. Verblyf het alles gehad en nog meer wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam.

Oulike staproete. Vriendelike en hulpvaardige eienaars.Pragtige natuurskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Thank you for the lovely review, it was very nice having you here and hosting you.

Boulders Guest House
Karen D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek, rustig, natuurskoon, pragtig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boulders Guest House se terugvoer

Thank you Karen for the lovely review, it was a pleasure hosting you, hope to see you in the future.

Kind regards
Nadine

Boulders Guest House
Anton V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met vriende

Ideale naweekwegbreek, weg van die geraas.

Nadine het ons baie tegemoetgekom. Soos wat dit maar gaan met 'n groterige groep het ons planne kort-kort verander en sy was bereid om te help ten spyte van die feit dat ons haar maar lelik rondgegooi het. Boulders Lodge is ideaal vir 'n groep wat nie net uit paartjies bestaan nie en ook lekker dat daar aparte huisies is, elk ten volle toegerus. Dus is daar genoeg badkamers en spieëls. Die geriewe is fantasties en die landskap mooi. Mens kan nie vir meer vra nie! Sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, with all the necessary home comforts, but no TV.

Accommodation was very comfortable and the kitchen had all the necessary utensils and equipment. Indoor fireplace and heaters provided and the beds were comfortable. Safe parking. Plenty of packing, but no hanging space. Scenery was spectacular, especially through the mountains to Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Saam met vriende

Perfek. Goedkoop en baie mooi.

Ligging was goed. Huis was netjies en het ons verblyf baie geniet. Slegs 2 km vanaf Fouriesburg. Sal verseker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie M
Saam met vriende

Oornag twee nagte en reis na Katse dam in Lesotho.

Pragtige omgewing en vriendelike gashere. Heerlik, ruim en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plaasatmosfeer met hope vars berglug.

Heerlike en gasvrye plekkie om 'n wegbreeknaweek te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en privaat en naby genoeg aan Clarens. Goeie ingerigte eenheid met klomp ekstra's vir die besoeker se gerief.

Boulders Lodge is baie goed ingerig met vriendelike eienaars wat jou dadelik tuis laat voel. Alhoewel dit teen die hoofpad op pad Clarens toe is, is dit baie stil snags.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het in die klip selfsorg-eenheid gebly.

Die eenheid is groot en netjies. Daar is alles wat jy nodig het. Die eienaars is baie gasvry en het gereeld kom hoor of ons iets nodig het. Die omgewing is baie mooi. Dis baie rustig en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steve T
Gesin met tieners

The Lodge is definitely recommended

The Lodge was exactly what the photos on their web site suggest, but the photos do not reflect the sheer spaciousness of the lodge. We did not use the fireplace, but it seems like it would be perfect in winter. Owners friendly and helpful. Definitely a place to recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus, lieflike omgewing.

Met 'n paar klein aanpassings kan dit maklik 4-ster word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miek R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miek R
Gesin met klein kinders

'n Lieflike, rustige naweek weg.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en netjies. Waarde vir geld!

Vir mense wat van die buitelewe hou, is dit net die plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S
Saam met vriende

Beslis waarde vir geld!

Ons het ons verblyf baie geniet by Boulders. Die eienaars van die plek is so vriendelik soos kan kry. Ek sal beslis die plek vir enigiemand aanbeveel en ek het reeds besluit dat hierdie 'n jaarlike instelling gaan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riette H
Saam met vriende

Lekker!

Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rietjie T - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rietjie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie L - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het.

'n Baie rustige en mooi omgewing in 'n gerieflike kliphuis met 'n heerlike kaggel. Dit is ideaal vir romantiese wegbreeknaweke saam met jou geliefde. Dit word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moeti S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moeti S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and visitor friendly lodge

I wish we could have stayed a few more days. We spent a very pleasant weekend at the lodge away from the chaos of the city. Nothing to fault about the lodge. Everything you need is available, the place is clean and feels safe. Best value for money you can get in the country. We will definitely be looking at going back. For a longer stay next time. Thanks to the hosts as well for the warm welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Ek kon nie vir meer of beter gevra het nie!

Die eienaars van die Boulders Lodge het uit hul pad gegaan om my vakansie so gemaklik en gerieflik as moontlik te maak. Omring deur die natuur en weg van die stad se lawaai, is Boulders Lodge die perfekte plek om te rus. Word definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl G
Saam met vriende

Pragtige Oos-Vrystaatse sjarme met netjiese en baie gerieflike verblyf

Sal Boulders beslis aanbeveel! Heerlike naweek met uitstekende toegerusde verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heine F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine F
Gesin met klein kinders

Ontspannend in die wonderlike natuur!

Sal beslis weer hier kom kuier! Die binne kaggel in die middel doen dit vir my!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir 'n broodnodige rus ... het dit baie geniet.

Sal dit enige tyd weer doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark T - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mark T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Excellent accommodation for short or long stay and no complaints.nnHere is what we liked the best: Great fireplace. Open plan living areas. Quiet location and good views. Here are our constructive suggestions for consideration: Stoep - extend the roof cover and make it an outdoor living space (better furniture). Internet - we could not work on the PC via our MTN cellphone for Internet access. Very important. Can a solution be made for Internet access? Here is our nit-pick suggestions: Decor - lose the existing wall paintings/pictures and replace with more appropriate paintings or decor. Ceiling - water-stains on the ceiling boards detract from the overall finish. All in all, thanks for a great stay, we'll most likely book again for June. Regards, Mark and Alda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S
Saam met vriende

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noleen G - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Noleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation

Nice and quiet place to stay in. Lovely owners and beautiful surroundings. Lovely place to recharge the old batteries. Close to Clarence for all the wonderful goodies they gave to offer. I can highly suggest Boulders Lodge for a stay over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie M

Baie rustig, skoon en aangenaam - sielskos vir 'n moeë Gautenger.

Ek het rustigheid gesoek en dit voorwaar hier op Boulders Lodge ervaar. Ek het elke oggend rustig op die stoep gesit, koffie gedrink en beskuit geëet. Elke aand het ons gebraai met die lieflikste sonsondergang. Wat meer kon 'n moeë Gautenger voor vra?Carlotte en Steve was die perfekte gasvrou en gasheer. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsigte, rustig, ruim en baie netjies. Vriendelike ontvangs!

Die ideale plekkie vir rustigheid. Ons het dit baie geniet. Dis naby heelwat aktiwiteite en perkfek vir fotgrawe! Ons sal enige dag weer gaan! Baie dankie! Die diens na die bespreking was ook baie goed. Mooi so!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guido O - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guido O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en mooi uitsig.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricky N - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky N
Saam met vriende

A lovely experience really enjoyed the cottage and landlords were most helpfull!

We had a wonderful time here, but have a few recommendations: To replace the fridge. Keep an eye on gas for hot water. Think that it should mention that DSTV is available at a small additional fee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S
Gesin met klein kinders

We had a great stay

The owners were really friendly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cw E - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cw E
Saam met vriende

Beslis die moeite werd.

Ek sal beslis weer by Boulders Lodge oorslaap as ek in die omgewing is. Vriendelike mense en pragtige omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita N - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita N
Gesin met tieners

Peaceful with friendly service

Received a warm welcome, unit was well equipped, surroundings clean and tranquil. It is the ideal base to enjoy the regions attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikette L - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikette L
Gesin met klein kinders

Genotvol

Alles 100% en als tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco O - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franco O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker gebly, sal hulle aanbeveel!!

Perfek vir 'n naweek weg & is mal oor die kaggel in die vertrek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rajesh B - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajesh B
Saam met vriende

Boulders Cottage is heaven on earth.

Boulders Cottage was a dream come true. It is excellently managed and neat and clean. The scenic beauty is fabulous. Though it is at a distance from attraction points, it is a heaven on earth.nnI would certainly stay at Boulders Loudge, whenever I travel there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 9, Strydom, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11952f926ccbe60b5ce23cbdaeda7ed111e779e667a6c00a2e2b3fa817ffc962563545f9278c390477635eaa1f4100fbe1cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Plot 9 Strydom 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.629413199595 28.225132226944
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem