Bounty-full Guest House
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Casterlyn-rylaan 11, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bounty-full Guest House bied gerieflike verblyf in Fichardt Park, Bloemfontein. Dis naby die N1-snelweg, Rosepark Hospitaal en verskeie restaurante, winkels en doendinge.
Verblyf word in 4 slaapkamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, TV met DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n swembad en veilige, gratis parkeerplek op die perseel.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Winnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Casterlyn-rylaan 11, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Bounty-full Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Casterlyn-rylaan 11, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat