LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brabeesmond se Rietkamer | LekkeSlaap
+7

Brabeesmond se Rietkamer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Brabeesmond, Augrabies, 8874 , Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brabeesmond se Rietkamer is op die plaas Brabeesmond geleë en bied bekostigbare, gerieflike oornagverblyf vir 'n gesin of 'n paartjie.

Die rietkamer grens aan die woonhuis, maar is steeds privaat. Dit beskik oor 'n kamer met 'n dubbelbed, stort, toilet en wasbak. Die toilet area word afgeskort met 'n mobiele hout afskorting, in die kamer. Die leefarea beskik oor 2 enkelbeddens, yskas, mikrogolf en ketel.

Gaste kan vra vir 'n WiFi-datastokkie indien nodig.

Daar is koffie- en teemaakgeriewe en die kamer lei na 'n rustige tuin.

Gaste het toegang tot braai geriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Brabeesmond se Rietkamer sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Brabeesmond se Rietkamer
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R359, Brabeesmond, Augrabies, 8874 , Noord-Kaap
  • Gaste dink Brabeesmond se Rietkamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Brabeesmond, Augrabies, 8874 , Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ed6228b1e72f62dc5d31c6bd78e13d5564e09c5119898843f31c68385a1d2258aa67a9763b2abd49b15c26a77dc31c51f8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 R359 Brabeesmond 8874 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.649793039189 20.366371535101
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!