Braeside House Selfsorg Woonstelle

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Braeside House, sentraal geleë in Groenpunt Village aan Seinheuwel se noordelike hang, het 2 gerieflike selfsorgwoonstelle. Die nabyheid van Kaapstad se middestad maak hierdie akkommodasie in Groenpunt die ideale keuse vir die sakereisiger.

Hierdie ten volle gemeubileerde, luuksie eenhede het elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste, met 'n gesellige, buigsame konfigurasie. Die eenhede kan ook gekombineer word om groepe van tot 8 gaste te huisves. Hulle is op die eerste en tweede vloere geleë, ideaal om jou gemoedsrus te verseker.

Vanuit die panoramiese vensters van jou eenheid kan jy sien hoe Groenpunt se uitsig voor jou uitgesprei lê, insluitend Robbeneiland en die nuwe Kaapstad stadion. Hierdie vensters kry heeldag vol son. 'n Balkon/binnehof verskaf 'n skaduryke area waar gaste al fresco onder die hange van Seinheuwel kan eet.

Hierdie plek is 'n ideale basis waarvandaan baie van die besienswaardighede van Kaapstad besoek kan word. Die selfsorg-eenhede inkorporeer alle moderne geriewe in die tradisionele Victoriaanse huis, wat jou gerief en genot tydens jou verblyf sal verseker.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Braeside House Selfsorg Woonstelle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false