Brakdakkie Guest Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Brakdakkie Guest Cottages bied verblyf in die stil Karoodorpie, Prins Albert. Die eenhede het unieke dekor en kombineer Karoo-bekoring met moderne luukshede in 'n asemrowende area.

Die verblyf word in 4 private kothuise gebied wat slaapplek het vir 2 tot 4 gaste, daar is altesaam slaapplek vir 12 gaste. Die kothuise het elk gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Die kombuisies is elk vir selfsorg toegerus. Die eenhede het elk 'n stoep met 'n plonspoel en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die tarief sluit ontbytbestanddele soos, muesli, jogurt, sap, melk, koffie, tee, beskuit en suiker in. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Die eenheid is 20 km vanaf die Swartbergpas en 30 minute se ry vanaf die N1. Die Kango Grotte is 45 km vanaf die instansie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brakdakkie Guest Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za