LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Branderkant 7 | LekkeSlaap
+21

Branderkant 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Branderkant 7
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Natasha G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha G
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld, memorable!!

Die plek was maklik om te kry, baaaie veilig en netjies en eks mal oor die privaat strand. Meer as dit het mens nie nodig nie!

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie Natasha. Ek is bly julle het die wegbreek geniet.

Branderkant 7
Francois D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

'n Baie lekker plekkie en baie veilig.

Branderkant 7's terugvoer

Dankie Francois.

Branderkant 7
Gerrit L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë, skoon en veilig.

Strand net 'n paar tree van woonstel. Woonstel is gerieflik en word daagliks skoongemaak. Het geen probleme ondervind. Sal weer daar gaan bly.

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie, Gerrit. Ek is bly julle het dit geniet.

Branderkant 7
Reinette L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Branderkant 7 was alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies en jy is regtig net 'n klipgooi van die strand af.

Sal enige tyd weer gaan. Dit was amazing.

Branderkant 7's terugvoer

Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het, Reinette. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Branderkant 7
Martin D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige See uitsig! Baie naby aan die huis 35 m van die strand af.

Die huisie het 'n baie lekker atmosfeer!

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie Martin. Ek is bly julle het dit geniet.

Branderkant 7
Hilda B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Mees ontspanne ligging vir 'n see-vakansie!

Om by Branderkant 7 tuis te gaan is om by jou huis te wees, jy is net langs die mooi blou see! Dis netjies, ideaal geleë, baie veilig en bied aan jou alles wat jy nodig het en is fantasties ingerig vir die vakansieganger! Branderkant 7 sien ons gesin binnekort weer!

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie Hilda. Ek is bly julle het die vakansie geniet en ons sien uit na jou volgende kuier.

Branderkant 7
Zelda F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf.

Regtig lieflik, ruim en skoon.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely stay.

Really lovely, spacious and clean.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Branderkant 7's terugvoer

Thank you Zelda. I am glad your parents enjoyed their stay.

Branderkant 7
Jp F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp F
Gesin met tieners

Welkom tuis gevoel soos jou ander huis.

Uitstekend! Het tuis gevoel met die aankoms. Die privaat strand is so gerieflik. Het elke oggend op die stoep gesit en net did mooiheid bewonder. Definitief volgende jaar weer!

Branderkant 7's terugvoer

Dankie JP. Ons sien uit om jou volgende jaar weer te verwelkom.

Branderkant 7
Lelanie P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, loved every minute!

The unit is lovely, neat and well maintained. Loved the beach that's so close and the beautiful sea view. We will definitely be going again.

Branderkant 7's terugvoer

Thank you Lelanie. I am glad you enjoyed your stay and we look forward to your next visit.

Branderkant 7
Liandri W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandri W
Saam met eggenoot / lewensmaat

In ons noppies!

Regtig baie lekker hier gebly. Geen klagtes. Baie dankie Marc vir jou vriendelikheid en bystand!

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie Liandri,
Ek is bly julle het lekker gebly.

Branderkant 7
Monique V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met vriende

Absolute bliss.

We loved our time at Branderkant. The private beach is a stone throw from the flat and you fall asleep to the sound of the waves. The flat is slightly dated, but otherwise it is well equipped and very comfortable. The flat is also walking distance from a few restaurants and a well equipped fishing shop (for all those that enjoy fishing like we do). I would highly recommend Branderkant to anyone looking for an affordable, comfortable beach getaway.

Branderkant 7's terugvoer

Thank you for your kind words Monique. Glad you enjoyed your stay.

Branderkant 7
Maureen S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen S
Gesin met klein kinders

Had a super holiday.

Lovely place to stay, well situated for the beach, 5 mins from Ramsgate main beach. Would be happy to return for another holiday.

Branderkant 7's terugvoer

Thanks Maureen. Glad you enjoyed your stay.

Branderkant 7
Andre H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Gesin met klein kinders

Ek sal definitely weer kom.

Dit is baie veilig vir mens se gesin. Mens het 'n baie lekker see view. Van mens se kar hoef mens nie oor te stres nie, baie veilig, het sy eie garage parking. Die plekkie was baie mooi binne, als wat mens nodig het en meer, baie naby aan die strand, baie naby aan al die lekker eetplekke wat loopafstand is as jy lekker vakansie wil hou met gesin of vriende wat baie veilig is, sal ek definitely Branderkant 7 aanbeveel.

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie Andre. Ek is bly julle het die vakansie geniet.

Branderkant 7
Simone P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone P
Gesin met klein kinders

Rustig en gerieflik.

Branderkant is die perfekte kompleks by die see! Jy is naby aan Margate en Ramsgate en jy het die gerieflikheid van 'n privaat strand op jou voorstoep. Perfek vir mense wat nie mal is oor besige strande nie! Trappe is nie ideaal vir 'n 1 jarige nie, tensy jy jou eie safety gate saamvat soos ons het. Eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig! Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel!

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie Simone. Net baie jammer oor die slegte weer tydens julle vakansie.

Branderkant 7
Peter H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, well appointed and in a good location.

The television was not working. The sliding door from the lounge was extremely difficult to open. Although we were three adults we were only given two bath towels and no hand towels. The large bunch of keys would be much easier to use if the key and the lock were identified by nail polish or paint. These comments are not meant to be criticisms but suggestions for improvement. The three of us really enjoyed our stay at Branderkant.

Branderkant 7's terugvoer

Thank you for your review Peter. The TV was, in fact, working, just needed to be on the correct channel. As for the bath towels, maybe a misunderstanding as I stated that there are no toiletries supplied. I will be sure to make mention in the future. Your comments are very helpful and I am glad that you enjoyed the stay.

Branderkant 7
Rene G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Ons het baie lekker in Branderkant 7 gebly. Daar was alles wat jy nodig gehad het. Die prys wat jy betaal is eintlik te goedkoop vir wat jy kry. Lekker geleë. Lekker afstand van al die strande. En die strand waarop jy uitloop in die agterplaas is ongelooflik mooi en rustig.

Branderkant 7's terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi woorde Rene. Ek is bly julle het die vakansie geniet.

Branderkant 7
Eloise C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise C
Saam met vriende

Gerieflik en alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek.

Die woonstel is baie gerieflik met alles wat mens nodig het vir 'n vakansie en naby die strand. Die eienaar is baie behulpsaam en reageer baie vinnig op boodskappe. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou.

Branderkant 7's terugvoer

Dankie Eloise. Ek is bly julle het die wegbreek geniet en ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Branderkant 7
Rene F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F

Ongelooflik rustig, privaat strand 'n 100% bonus.

Marc, die eienaar is baie behulpsaam. Ligging van die woonstel is puik. Privaat strand was 'n 100% bonus. Rustig en stil. Die lekkerste was die stap strand toe deur 'n privaat hekkie. Die uitsig oor die strand puik - woonstel het alles in wat nodig is. Ek sou definitief weer daar oorslaap. Dankie Marc.

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie, Rene. Dit is 'n lekker strand, ek is bly julle het geniet.

Branderkant 7
Linette B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette B

Baie veilig en goed geleë.

Die eenheid is baie goed geleë en lekker naby die strand. Omdat ons 2 vrouens alleen was, was veiligheid vir ons by belangrik en ons het nooit onveilig gevoel nie, kon tot laat in die aand nog buite sit en na die branders luister. Die eenheid is baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly en sal definitief Branderkant 7 te alle tye aanbeveel.

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie, Linette, bly julle het lekker gekuier.

Branderkant 7
Manny D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manny D
Saam met vriende

Apart from the flat being a duplex style unit and a lot of stairs to climb between the living areas and toilets, it was well maintained, super clean and had all the home comforts one could wish for.

The owner was extremely helpful, and communicated clearly before arrival, and everything was well organized when I got there. The proximity to the beach gets a 10, even though there was not much of a view other than from the bedrooms. Security of the property is good, garden well kept although the communal braais are not cleaned. Furniture was clean and of decent quality, kitchen well equipped although it had more cutlery than needed and less of other things like paring and utility knives. DStv was most welcome for the day that it rained during my stay. Overall, a nice place to stay for a good rest. Look forward to stopping over in the future.

Branderkant 7's terugvoer

Thank you, Manny. Glad you enjoyed your stay.

Branderkant 7
Andre M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Gesin met klein kinders

Wonderful, beautiful garden close to the beach.

This was a fantastic getaway holiday home. We really enjoyed our stay here at Branderkant, it has everything one would need to have a great holiday.

Branderkant 7's terugvoer

Thank you Andre. So glad you enjoyed your stay.

Branderkant 7
Etienne N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Naby alles en mooi uitsig.

Branderkant 7's terugvoer

Dankie Etienne. Ek is bly julle het die tyd geniet.

Branderkant 7
Verushca V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verushca V
Saam met vriende

Dit was ongelooflik.

Alles is toegerus in die plekkie, niks meer nodig gehad nie. Die see daar is amazing en privaat. Naby aan alles sal dit vir almal aanbeveel. Sal enige tyd weer gaan. Dankie Marc.

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie Verushca. Ons sien uit na jou volgende bespreking.

Branderkant 7
Rozelle F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle F

Gemaklik en lekker.

Branderkant7 was 'n baie lekker ondervinding gewees. Die blyplek het alles wat mens kan aan dink of sou miskien nodig het. Marc die eienaar het aan alles gedink! Daar is ook baie lekker restaurante stapafstand vanaf die woonplek. Die privaat strand was ook skoon wat 'n groot pluspunt was. Die slaapkamers het ook 'n baie mooi uitsig oor die see! Ons sal definitief weer hier kom bly.

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie Rozelle. Bly julle het dit geniet.

Branderkant 7
Jaunita C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaunita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Small upkeep needed for e.g. the shower pressure and locks need some TLC.

Small upkeep needed.

Branderkant 7's terugvoer

Thank you for the feedback. Water pressure is unfortunately controlled by Ugu Municipality. Glad you enjoyed the stay otherwise.

Branderkant 7
Bren B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bren B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is uitstekend geleë en 'n wonderlike atmosfeer.

As Branderkant 7 'n persoon was, sou jy dit aan jou ouers wou voorstel. Ons het ongelooflik lekker gebly, die eenheid is skoon en netjies en mens voel sommer tuis.

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Bren! Ek is baie bly dat julle die vakansie geniet het en ek sien uit na jou volgende bespreking.

Branderkant 7
Wouter M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter M
Gesin met klein kinders

Baie lekker hier gewoon.

Wat jy sien is presies wat jy kry. Lekker blyplek met 'n mooi uitsig vanuit die kamers. Eie ingang na strand wat gerieflik is. Marc was baie behulpsaam en vriendelik met enige vrae en terugvoer vanaf ons kant. Ons eenheid was elke dag skoongemaak en skottelgoed was teen 'n klein fooi elke dag ook gewas. Die dassies was ook amper elke dag daar. Sal Branderkant 7 definitief aanbeveel vir enige iemand en sal belsis weer daar tuisgaan.

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie Wouter. Ek is bly julle het die tyd geniet.

Branderkant 7
John D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Excellent.

The ease of getting the keys was a bonus. The unit has everything we needed. The bonus was the dassies and the dyker in the garden. We also spotted a pod of whales which we could clearly see from the bedroom window. We really enjoyed our stay. Thank you, Marc.

Branderkant 7's terugvoer

Thank you John, we are glad you enjoyed your stay. You are very lucky to have seen the whales.

Branderkant 7
Ronnie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, stil en gerieflik.

Ons het regtig baie lekker gebly. Klein foutjies, maar niks waarmee jy nie kan saamleef nie. Die strand is lekker naby en ek sal baie graag weer daar bly. Skoonmaker was aan diens en baie vriendelik. Marc was baie vriendelik en behulpsaam met aanwysing en reëlings wat getref was, regtig 'n plesier.

Branderkant 7's terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Ronnie. Bly julle het lekker gebly.

Branderkant 7
Jurie F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie F
Gesin met klein kinders

Fantastiese, rustige vakansie by die see.

Branderkant 7 is die ideale verblyf vir 'n vakansie by die see. Daar is 'n strand om op te gaan stap op jou voorstoep, 'n mooi see-uitsig vanaf die slaapkamers en toegerus met alles wat mens nodig het om dit soos 'n tuiste weg vanaf die huis te laat voel. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Branderkant 7's terugvoer

Dankie Jurie. Bly jy het die vakansie geniet.

Branderkant 7
Gert D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie netjies en alles wat mens nodig het is daar. Mooi uitsig van die slaapkamers af selfs van die toilet af deur die venster.

Branderkant 7's terugvoer

Dankie Gert, bly jy het die tyd geniet. Dankie vir die idee van die toilet.

Branderkant 7
Sandra Mynhardt M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra Mynhardt M

Ons het heerlik gekuier.

Die aparte toilet bly uithaak en die een in die badkamer raas redelik. Ons het 'n probleem gehad met die warmwaterkraan in die bad. Die draaiknop het afgekom, maar gelukkig kon my man dit regmaak. Verder beslis 'n plekkie om te kuier en rus.

Branderkant 7's terugvoer

Jammer vir die ongerief, Sandra. Die probleme word tans reg gemaak. Ek is bly julle kon darem die vakansie geniet.

Branderkant 7
Calvin I - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin I
Saam met vriende

Awesome.

Loved the place, would definitely go back. Everything was great. Add a pool and it would be perfect.

Branderkant 7's terugvoer

Thank you Calvin. I am glad you enjoyed your stay.

Branderkant 7
Neels V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genoeg ruimte en gesellig met mooi uitsig.

Het die verblyf baie geniet pragtige uitsig met tuin en geriewe, kort 'n bietjie TLC, sal verseker weer van die akkommodasie gebruik maak.

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie Neels. Ek is bly julle het die tyd geniet.

Branderkant 7
Elize J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Saam met vriende

Naby die strand, veilig en gerieflik.

Ons 2 dames het elkeen 'n gerieflike kamer met 'n see-uitsig gehad. Die advertensie meld dat daar 2 badkamers is, wat nie so is nie. Een badkamer met 'n stort binne in die bad. Die ander badkamer is net 'n toilet. Die daaglikse skoonmaakdiens is nie bevredigend nie, indien dit meer mense sou wees. Die beddens was nie opgemaak nie en die bediende se prys vir skottelgoed is R25.00 per dag wat nie op die advertensie gemeld word nie. Daar word geen toiletpapier of skottelgoedseep voorsien nie. Dit het ons egter nie gepla nie aangesien ons gewoond is om skottelgoed te was en beddens op te maak. Ons het self toiletpapier en skottelgoedseep voorsien. Miskien kan hierdie net genoem word vir toekomstige vakansiegangers sodat hulle kan weet wat om saam te neem voordat hulle inklok. Die garage vir die motor was 'n bonus. Ons het lekker gebly en Marc Owens was telefonies beskikbaar en bereid om ons te help indien ons probleme sou ondervind.

Branderkant 7's terugvoer

Dankie Elize. Ek waardeur jou terugvoering. Die advertensie meld wel dat daar een toilet en een badkamer apart is so miskien was daar n misverstand.
Ek is bly julle het anders lekker gebly.

Branderkant 7
Mike C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful area and clean spacious unit.

Really enjoyed our stay at Branderkant 7, the unit is very nice and is equipped with everything necessary for a self catering unit. The close proximity to the secluded beach is great and the dassies coming for food every afternoon is awesome. Great value for money and can recommend.

Branderkant 7's terugvoer

Thank you very much, Mike. I am really glad you enjoyed your stay and I look forward to your next stay.

Marc

Branderkant 7
Bart N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord: Fantasties.

Kan die plek beslis aanbeveel vir kleiner gesinne. Kan dalkies die sitplekke in die sitkamer vervang, maar dit is skoon, netjies. Ons is mal oor die plek. Dit is baie veilig. Ek sal weer teruggaan.

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie Bart. Ek is bly julle het die tyd geniet. Net jammer oor die weer.

Groete.

Branderkant 7
Magdaleen C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Marc het baie moeite gedoen om seker te maak ons is goed ingerig. Sal graag weer daar bly. Pluspunt dat dit veilig is en die is regtig net 'n paar tree ver. Dankie Marc.

Branderkant 7's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Magdaleen.

Branderkant 7
Paul L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld. Puik ligging.

Ons het regtig heerlik gekuier. Die privaat strand is asemrowend en is letterlik by die kompleks se hek uit en jy is op die strand. Die kompleks is lekker klein en stil so daar is geen geraas nie. Ek sal beslis weer dit gebruik in die toekoms.

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie Paul, bly julle het die naweek geniet.

Branderkant 7
Nikette L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikette L
Gesin met klein kinders

Heerlik vir 'n wegbreek.

Verskriklik lekker gebly in die dubbelverdieping-eenheid. Die twee slaapkamers kyk uit oor die see en soggens kom begroet die dassies jou. Die leefarea was gemaklik en ruim en leefbaar en die groot tuin met braaigeriewe ook netjies. Die tuin maak dit moontlik vir 'n kind/kinders om bal te skop en te beweeg as om net tussen mure "vas gevang te wees". Die eenheid is letterlik by die "voordeur" uit, oor die grasperk en dan is jou tone in die seesand en dit is 'n prag strand - ruim en oop. Jy kan lekker stap. Sekuriteit is goed. Die eienaar, Marc, was ook baie besorgd en het met als opgevolg. Dankie Marc! Branderkant 7 sal ons weer sien in die toekoms. Jou eenheid en diens is tops. Knapgedaan.

Branderkant 7's terugvoer

Baie dankie! Bly julle het dit so baie geniet en ek sien uit om julle weer te verwelkom.

Branderkant 7
was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 4)
was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 4)
was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-weg 2, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYmRkN2UzLWQyMGEtNGM0ZC04YzE5LWNhOWU0OWQ1NzlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R510  per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 2 Ray Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.875109598358 30.361494258861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!