We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Brandkop Self-Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koringblomstraat 7, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brandkop Self-Catering is 'n lieflike tuinwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel. Dit is in 'n rustige area aan die bopunt van Pellissier, naby die Brandkop Bewarea in Bloemfontein geleë en is ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Dié eenheid bied slaapplek aan óf 2 volwassenes en 2 klein kinders óf 3 volwassenes. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n kas vir gaste se bagasie. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Langs die kombuis is 'n knus sitarea met 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n klein privaat beskutte tuin met sitplek en 'n draagbare braai. Onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die woonstel is naby die N1-hoofweg en slegs 'n kort entjie se ry vanaf Life Rosepark Hospitaal. Verder is dit ook naby die Windmill Casino en Hoërskool Fichardtpark geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Brandkop Self-Catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Brandkop Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Koringblomstraat 7, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Gaste dink Brandkop Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koringblomstraat 7, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9817ddc6b2df6dbca3a0f30ab1e05717d706b5434bcf113b25f5577c0c8b65ca8dc8466a7b72207dfe09bfe7014679a46567?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 7 Koringblom Street Pellissier 9322 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.147783629106 26.161976705864