Brandwag Pool Room
1 resensie
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandwag-plaas, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brandwag Pool Room bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se plaas, 10 km van Prieska af.
Die eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2 gaste, en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.
Die kombuisie is met basiese verhit-en-eetgeriewe toegerus, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Die skuifdeur lei na 'n swembad en braaigeriewe buite.
Slaapplek
’n Bespreking by Brandwag Pool Room sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
4 uit 5van 1 resensie vir Brandwag Pool Room
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ligging
- Brandwag-plaas, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Brandwag Pool Room het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Prieska Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandwag-plaas, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom