Breakaway Trails
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klaarwaterplaas, Aanhou, Rouxville, 9958, Vrystaat
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Breakaway Trails is in die bekoorlike plaasdorpie Rouxville geleë. Dit is die ideale plek om op jou eie, saam met familie of saam met 'n groep vriende te ontsnap.
Die 4 bergchalets bied 'n knus, rustieke gevoel. Die chalets het elk 'n kombuisie wat met 'n yskassie toegerus is. Daar is ook 'n braai-area. Die badkamers het elk 'n toilet, wasbak en 'n stort.
By Breakaway Trails kan gaste die gemak van die huis geniet, maar steeds 'n buitelug-ervaring hê. Daar is 'n vuurput en in die aand kan gaste na die pragtige sterre kyk.
Rouxville bied aktiwiteite, soos perdry, voetslaan- en 4x4-roetes.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Dirk Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Klaarwaterplaas, Aanhou, Rouxville, 9958, Vrystaat
- Gaste dink Breakaway Trails het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klaarwaterplaas, Aanhou, Rouxville, 9958, Vrystaat