Breakerview Bay 15
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brooke Gardens 1 - Breakerview Bay, Eenheid 22, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Breakerview Bay 15 is 'n vakansiewoonstel in 'n strandfrontkompleks in die kusdorpie Trafalgar, in die Suidkusstreek van KwaZulu-Natal. Dit spog met pragtige strande met warm Indiese Oseaan-waters en baie sonskyn.
Dié woonstel is op die grondvloer en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 tripelstapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul etes saam kan geniet. Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV met DStv. Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n buite-etenstafel en stoele waar gaste die panoramiese see-uitsigte kan geniet. Die kompleks bied direkte toegang tot 'n Blouvlagstrand, gemeenskaplike braai-area en swembad, asook veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Breakerview Bay 15 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Nelson Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 12
Ligging
- Brooke Gardens 1 - Breakerview Bay, Eenheid 22, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Trafalgar Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brooke Gardens 1 - Breakerview Bay, Eenheid 22, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom