Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakerview Bay 26

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Breakerview Bay 26
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carien S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S
Gesin met tieners

Rustige, heerlike vakansie!

Ons verblyf by Breakerview Bay 26 was baie lekker! Trafalgar is 'n baie rustige, netjiese en skoon omgewing, met 'n baie lang strand om langs die see te stap. Alhoewel daar nie baie winkels naby is nie, is Ramsgate en Port Edward nie te ver nie. Die eenheid is baie netjies en goed ingerig, en die uitkyk op die see is voorwaar iets besonders! Jy kan sommer op die stoep sit en kyk wat op die strand aangaan. Die rusbanke in die TV-kamer is voorwaar 'n pluspunt en kan jy ook daar lekker ontspan. Ons het baie veilig gevoel met die sekuriteitswagte wat ook gereeld patroleer, en almal was baie vriendelik. Daar is ook voorsiening gemaak om in geval van beurtkrag lig te hê en op gas te kan kos maak (ons het gelukkig geen kragonderbrekings gehad nie). Sal beslis eendag weer hier vakansie wil hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Gesin met tieners

Veilige, lekker verblyf met asemrowende see-uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Ek sal definitief die plek aanbeveel. Ek kon my kinders van die stoep af sien wanneer hulle geswem het op die strand. Die eienaars van die ander eenhede was almal so vriendelik en ons het vinnig vriende gemaak by die gesamentlike braai-area. Die eenheid het alles wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene N
Gesin met klein kinders

Perfect. Home away from home.

We enjoyed our time at Breakerview Bay 26. The place is so quiet, spacious and private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende see-uitsig, stil, veilig en prag tuine.

Die plek teen die oseaan met die perfekte see-uitsig. Mens leef op die stoep, lowergroen grasperk. See-uitsig galore vanuit woonstel. Veiligste goed versorgde strand. Heerlik in die oseaan se louwarm water geswem, asook in kompleks se uiters skoon swembad. Hier wil mens net bly en elke oomblik van die see geniet. Dis so in die natuur met rus en vrede vir die siel. Woonstel in puik kondisie, silwerskoon met kwaliteit beddens en meubels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakerview Bay 26 se terugvoer

Dankie Malinda.
Waardeer jou terugvoer. Stem oor alles. Voorreg dit met goeie waarderende gaste soos julle te kan deel.
Tot volgende keer. Julle altyd welkom.
Groete
Dirk

Breakerview Bay 26
Ria E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E

Breakerview Bay 26 het 100% aan my verqagtinge voldoen.

Breakerview Bay 26 was presies waarvoor ek gehoop, beplan en na uitgesien het. Die uitsig was my primêre vereiste, en die werklikheid het nie beskaam nie. Die omgewing (Southbroom) is stil en skoon en het veilig gevoel. Die woonstel self, asook die kompleks-gronde, is pragtig netjies en goed onderhou, met vriendelike en hulpvaardige wagte. Die eienaar is maklik bereikbaar, vriendelik en professioneel, en antwoord so te sê onmiddellik op navrae (nie dat ek baie gehad het nie). Ek sal Breakerview Bay 26 enige tyd aanbeveel. Baie dankie vir 'n heerlike kuier, Dirk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakerview Bay 26 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Ria. Dis presies wat ons aan gaste wil bied. Bly dit was in die kol met wat julle verwag het. Julle is presies die soort gaste wat ons graag aan uitverhuur. Dankie dat julle mooi na ons juweel gekyk het. Waardeer. Skoonmaker dame se opinie altyd waardevol vir ons. Sy julle 10/10 gegee. Goeie wense. Hoop kan julle weer ontvang. Dirk

Breakerview Bay 26
John P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Saam met vriende

Uitstekend.

Dit was baie gerieflik, skoon en naby die strand. Ons het deurentyd veilig gevoel en sal Breakerview Bay aan almal aanbeveel. Ons sal ook definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakerview Bay 26 se terugvoer

Baie dankie. Presies wat ons vir gaste wil bied. Sien uit daarna om julle weer te ontvang by 26 of as julle groter groep is by 32 se 4-slaapkamer, 3 badkamer of miskien op die Doornkop Fish and Wildlife reserve nr 108 - almal gelys op Lekkeslaap.

Breakerview Bay 26
Steve G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve G
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was exactly what we were looking for. The pictures of the location and within the flat did it justice. We could trust what we saw.

We were treated and very well informed by the owner and the caretaker. It is a very well run establishment immaculately clean, courteous staff and excellent security with continuous visible patrols day and night. The rules set by the board of trustees are well thought out and very reasonable to respect other residents and at all times there was peace and quiet, a safe environment and magnificent views. All the equipment worked efficiently and the furnishings were practical and comfortable. A place to be proud of and I would not hesitate to recommend No 26 Breakerview Bay to any of my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakerview Bay 26 se terugvoer

Thank you for an amazing review and being amazing guests. So glad you are happy with what we offered.
Warm regards,
Dirk

Breakerview Bay 26
Laloshini G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laloshini G
Gesin met tieners

Amazing stay.

This stay was all that we could have hoped for and more. Dirk has an amazing property that has unparalleled views and a unit that is impeccably clean. The added benefit of a swimming pool were a hit with the children. The unit is spacious and comfortable - A true home away from home. We will definitely be visiting again and recommending to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakerview Bay 26 se terugvoer

Thank you for great feedback.
Exactly what we want to have our guests experience. Hope to host you soon again.
Best wishes,
Dirk

Breakerview Bay 26
Monique H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

Rustige blyplek met pragtige uitsig.

Dit is naby genoeg aan die strand en dit is 'n baie lekker swemstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakerview Bay 26 se terugvoer

Dankie dat julle mooi gekyk het na wat vir ons kosbaar is. Altyd welkom weer te kom geniet

Breakerview Bay 26
Naomi S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable stay.

Beautiful view, beautifully maintained and secure property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakerview Bay 26 se terugvoer

Thank you Naomi. You were easy and flexible guests. Took good care of our jewel. Glad you enjoyed the amazing beach. Hope to host you again in future.

Breakerview Bay 26
Samantha D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D
Gesin met klein kinders

Lovely apartment on a stunning beach. Couldn't ask for more.

Perfect location for a family holiday. Owner also maintained regular contact with us to ensure we were comfortable and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakerview Bay 26 se terugvoer

Samantha and her family were great guests.
Easy to communicate and coordinate to ensure they have a memorable experience and we as hosts are happy with having them as guests.
Tx a million.

Breakerview Bay 26
Lelanie R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n uitsig! En vrede!

Asemrowende uitsig met 'n verskil. Vreeslik vreedsaam, veilig, toegang tot kilometers se strand waar jy jou voete vol blase kan draf (ons het!). Netjiese en smaakvolle ten vólle toegeruste verblyf. Ons het letterlik niks kortgekom nie. Dankie vir 'n lekke vakansie en puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakerview Bay 26 se terugvoer

Dankie vir terugvoer. Baie bly as gaste die uniekheid van die uitsig en kwaliteite waardeer. Die Noorde uitsig wat dwars van die kant oor die branders kyk is beslis uniek. Bly julle dit geniet. Julle was net sulke unieke gaste!

Breakerview Bay 26
Jan C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Gesin met klein kinders

Die akkommodasie is wonderlik.

Die woonstel is goed geleë en naby die strand met 'n baie mooi see-uitsig. Die woonstel het al die nodige bykomstighede om jou verblyf gemaklik te maak. Ek sal hierdie plek vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek met 'n baie mooi uitsig.

Sal dit beslis aanbeveel. Dit is 'n baie mooi omgewing. Dit is rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakerview Bay 26 se terugvoer

Dankie Annelie
Bly julle het goeie tyd geniet. Waardeer terugvoer. Hoop ek sien julle weer in die toekoms.
Groete
Dirk

Breakerview Bay 26
Daniela N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela N

Fantasties!

Plek is baie mooi en netjies ingerig. Mooi skoon by aankoms, jy voel sommer tuis. Plekkie is in 'n veilige kompleks geleë, kinders kan vrylik speel en hulle is ten alle tye veilig. Baie veilige strand om op te loop en swem, selfs in die aande. Ek sal die plekkie sterk aanbeveel vir enige gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakerview Bay 26 se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Jou terugvoer bevestig dat die eenheid die beste is en beste waarde vir geld gee. Trafalgar is die lekkerste en veiligste swemstrand aan die suidkus van KZN. Hoop om julle weer te ontvang. Dirk

Breakerview Bay 26
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooke Gardens, Breakerview Bay Eenheid 26, Trafalgar, 0157, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83bdc0a6963c048aeab6855e4fec2866e90d41946cfdca65d8962861b95b5633d88a3983b823c5da593937615316d62097ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Brooke Gardens Breakerview Bay unit 26 0157 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.953143498155 30.300680511045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem